nuweling
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: nuweling
Welkom. Sien jy het al iewers iets op die forum geplaas.
Gee 'n idee van jou belangstelling in die skietsport en van watter deel van die land jy kom.
Gee 'n idee van jou belangstelling in die skietsport en van watter deel van die land jy kom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Evert.243
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Sun Jun 01, 2014 12:13 pm
Re: nuweling
Is maar n plaas seun wat jakke op ons plaas probeer beheer vir wie jag n liefde en passie is. Ek kom van Prieska af.
Talk is cheap money buys the whiskey