My BWB vir die naweek.
-
Frikadel
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am
My BWB vir die naweek.
Ek het die outjie gekry op so ongeveer 200 meter en die bullet was n Sellier & Bellot 180 grein. Dan het ek ook n Rooibok ram geskiet maar nie n foudie gevat nie.
Die punt het mooi gemushroom en nie opgebreek nie. Hy was teen die vel waar hy uitgekom het en daar was minimale vleisskade.
Die BWB het 115 kilos gehang, kop af en binnegoed uit en die Rooibok 21 kilos.
BWB was n hartskoot.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: My BWB vir die naweek.
Frik, daai skoot is uit die boeke uit. Baie mooi so!
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Frikadel
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am
Re: My BWB vir die naweek.
Dankie manne, daai Rooibok het ek te laag geskiet en ek moes baie hard werk om hom af te kry. Dit het my en die laaities behoorlik laat sweet en ons die gekwesde die seker vir 3 ure lank gestalk en hom uiteidelik afgehaal met n breinskoot.
les geleer met daai Rooibok, as jy nie seker is van jou skoot nie, los hom, daar sal weer n geleentheid wees om daai kruishaar te span.
les geleer met daai Rooibok, as jy nie seker is van jou skoot nie, los hom, daar sal weer n geleentheid wees om daai kruishaar te span.
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: My BWB vir die naweek.
Goeie werk Frik daai is mooi
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: My BWB vir die naweek.
Mooi skoot op die BWB!
- Peter OMoore
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Fri Nov 26, 2010 9:19 am
Re: My BWB vir die naweek.
Mooi Skoot!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: My BWB vir die naweek.
Mooi Frik die mannetjies lyk baie gelukkig met die mooi bok!
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: My BWB vir die naweek.
mooi skoot!
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 297
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: My BWB vir die naweek.
Mooi so!