Goeie naand Menere.
Is daar resepte vir enige van die bogenoemde wat nie gerook hoef te word nie?
Ek sal graag hiedie jaar self wil probeer om kabbanossis, salamis of russians te maak, maar het nie rook fisiliteite nie.
So ek het maar net gewonder of dit n absolute moet is dat hulle gerook moet word.
Groete
Russian Cabbanossi salami
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Russian Cabbanossi salami
Daar is 'n produk waarin jy die salamis, ens kan dip. Dis as't ware 'n vloeistof rook konsentraat. Freddy Hirsch hou van dit aan (PCR Liquid Smoke). Ek glo Crown en Deli sal soortgelyke produkte aanhou.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Russian Cabbanossi salami
Ek wil julle net waarsku oor hiedie liquid smoke sodat julle nie dieselfde fout maak soos ek nie.Johan Nel wrote:Daar is 'n produk waarin jy die salamis, ens kan dip. Dis as't ware 'n vloeistof rook konsentraat. Freddy Hirsch hou van dit aan (PCR Liquid Smoke). Ek glo Crown en Deli sal soortgelyke produkte aanhou.
Soos bo genoem moet jy die ding net in die smoke dip. Ek was te slim en dog ek sal so n bietjie in die vleis gooi terwyl ek dit maal vir droe wors, dan is die geur mos lekker deur getrek. n Hele 30 kg batch droewors moes ek weg gooi want die muf het verskriklik op die wors uit geslaan. Ek het al baie droewors gemaak en dit was die eerste en enigste keer wat dit gebeur het.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Russian Cabbanossi salami
Thanks Johan.
Maar is dit enigsins n vereiste dat salami gerook word?
Maar is dit enigsins n vereiste dat salami gerook word?
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: Russian Cabbanossi salami
Kyk bietjie hier na crown se metode om Salami en russians te maak
[url]http://www.crownnational.co.za/flipper/ ... ml#75/[url]
[url]http://www.crownnational.co.za/flipper/ ... ml#75/[url]
Dus kant die boerewors gordyn..
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Russian Cabbanossi salami
ZKK Freddy Hirsch het n Cooked Russian Salamie spice. Die pak gee jou presies aanduidings. As hy klaar gestop is kook jy hom, pasop net as die water te warm word kook al die spek uit. Die salami moet binne n maks van 65grade bereik.
Henning daar moes iets anders fout gegaan het, die rook essence kan dit nie veroorsaak nie. Ek maak oor die algemeen my cabanossi soos droewors en sit net essence in, jy moet net bitter min insit, dis baie sterk!!!
Henning daar moes iets anders fout gegaan het, die rook essence kan dit nie veroorsaak nie. Ek maak oor die algemeen my cabanossi soos droewors en sit net essence in, jy moet net bitter min insit, dis baie sterk!!!
