Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
wil net hoor ,
4 dag oue lam is gevang,het kop gevreet en net dop van die skedel het agter gebly.die nek been en al ,die borseen is oop netl longe is gevreet. dan is die blad gevreet maar niks verder.
daar is een spoor maar is net dat jy dit nie kan uitmaak nie,was uit gister maar hy moet vroeg in oggend loop
sorry dit neem my net lank om te tik.ek is selde by huis,en rekenaar is ek sku voor.ooie het maar pas begin lam en dit is maar ongehoord om sulke snaakse gedragte te kry.rooikatte is maar my ding in berge,hulle is maar ry,ry,ry en jy kry hulle. maar dit wat nou gebeur is buite my vuur maak.buurman het voorgestel ek hoor wat julle weet.