Dag manne.
Kan iemand my dalk se wat is nuutste lot S385 en het iemand dit al ge-"calibrate" in QL om die burning rate factor te bepaal?
Groete
S385 en QL. Burn Rate?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13584
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
S385 en QL. Burn Rate?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: S385 en QL. Burn Rate?
Kaptein ek wil self weet ek het nou eers begin met QL en maak nog data bymekaar.
Ek lees nou hierdie afdeling uitmekaar uit
Ek lees nou hierdie afdeling uitmekaar uit
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13584
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: S385 en QL. Burn Rate?
Ek probeer n maat help met sy 264WM en S385 maar ek sit en kyk nou al 2ure na my QL en iets maak net nie vir my sin nie.Het nou al die Burn rate verander om die die spoed te kry wat hy met die lading S385 kry maar die verskil in ladings as ek dit aanpas na die BR verandering om by n node te kom is net vir my te veel.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: S385 en QL. Burn Rate?
Watter lot het julle? Ek het Lot 13 met so bietjie data , maar dit is by die huis. Sal vanaand vir jou moet kyk.
Jannie Welman
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13584
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: S385 en QL. Burn Rate?
Jannie so ver ek weet is dit lot 12 en dan se Somchem hy is op par maar volgens die crony en QL is hy bq oor par
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: S385 en QL. Burn Rate?
Het iemand dalk die BRF vir S385 lot 13 al?
Kaptein ek het nou al so bietjie rondgekrap op die forum en dit lyk of lot 12 se BRF 0.4380 is, ek weet nie of dit reg is nie, so dalk kan iemand ons hier met dit help.
As dit reg is sal lot 12 baie naby aan S365 wees
Ek het ook nog n blik van lot 12 wat ek met die 243 en die swaarder koeels wil toets maar as dit so vinnig is kan ek netsowel by 365 bly.
Ek hoop nou S385 lot 13 is stadiger(website se 2% maar wie weet) dat ek net my blik dan kan gaan omruil.
Groete
Hein

-
Venna 300 H&H
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Aug 02, 2014 1:02 pm
Re: S385 en QL. Burn Rate?
Kaptein, ek het woensdag gaan skiet met my 300 H&H(013 - 2013 S385) oor die crony en gaan kyk op QL en het my burning rat factor so op 0,3955 gekry, Somchem se propelant data wys dat die 13 lot so -2% is. hoop dit help.