Dagse Manne
Dit klink vir my Col Morkel het vandag bedank of so se die gerigte, sy was een van die min mense wat bereid was om mens reg te help by CFR en as die gerigte waar is gaan ons ha verseker mis en daar sal nog meer chaos aangaan
CFR Col Morkel
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
CFR Col Morkel
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: CFR Col Morkel
Nie goeie nuus nie.
-
Rappie
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm
Re: CFR Col Morkel
Mens kan ook net so lank uithou. Sy was baie hulpvaardig.