Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post Reply
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by baboonstalker »

Minister van Polisie het vandag aangekondig dat hulle vanplan is om die (6jaar) agterstand met herlisensieering en lisensieering binne 9 maande uit te sorteer. Dit klink te goed om waar te wees (behalwe as hulle van plan is om gou alle aansoeke af te keur), maar ek sien uit daarna om te sien hoe die storie gaan ontwikkel.
(miskien is daar nog 'n minister wat bang is dat hy ook gefire sal word weens "incompetency" (pun intended)
Hier is die link na die artikel:
http://www.news24.com/SouthAfrica/News/9-months-to-sort-out-firearms-backlogs-20101102
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by Beretta »

Dag se
As stront praat bossies was ;D
Dit is wat ek dink en wat daarvan gaan kom
Beretta
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by BLOK »

Soos Beretta se sal ma die storie vat en die selde doen as met bossies na stront .

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by James Wilson »

het nou gehoor Brig Botma is gefire. ;D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by Beretta »

Jagbehep
Hy is dan n blou bloed poliesman kan dit waar wees of gebeur wonder werke nie meer nie ::)
Beretta
Danie Lombard .243

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by Danie Lombard .243 »

Botma in die pad gesteek?? Kan jy nou meer.
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by Dawie »

Jagbehep! wrote: het nou gehoor Brig Botma is gefire. ;D
Is jy ernstig of trek jy my been......is dit al die 1 ste April?
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by Dawie »

Het hy beter offer by Gunfree SA gekry?
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by James Wilson »

Botma was al Sondagaand op kantoorhouding.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
jmb

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by jmb »

Het nou eers gesien dat iemand al klaar gepost het oor hierdie saak. Ek sal graag wou sien hoe hulle nou in 9 maande proses gaan regruk. Gaan seker alle aansoeke wat reeds in is afkeur. Sal ook graag wil weet hoe vuurwapenlisensieering misdaad gaan bekamp?
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by Stefan764 »

Hier iewers is n ou op die forum wat se signature soos volg lees:

FEAR THE GOVERNMENT THAT FEAR YOUR GUNS
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by Hein M. »

Hallo almal,

In die tyd voor die nasionale verkiesing aanstaande jaar, sal daar "bullshit-wonderwerke" begin gebeur - net om later weer soos mis voor die son te verdwyn.

Die hofsake is die enigste effektiewe manier om met die regime te kommunikeer.  Is al oor en oor bewys.

Is bly oor Bothma - sy arrogante houding het die lewende hel uit my irriteer ;D

Groetnis!

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by JvB »

Ek wil dit sien gebeur, want al wat hul goed kan doen is praat maar niks doen.


JvB
ablm468

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by ablm468 »

Wil nie 'n party - pooper wees nie, het vandag my lisensies gaan haal na 2 maande, ongelooflik. Die konstabel wat my gehelp het se daar is oortyd vir hulle goedgekeur hull werk elke weeksaand tot 8 uur en Saterdae tot 3 uur om alle lisensies af te handel en die agterstand uit te sorteer. Kon dit self nie glo nie. het 2 maande gelede my aansooeke ingehandig en my reggemaak vir ten minste 1 jaar. Was skoon uit die veld geslaan toe hulle my bel en se my lisensies is hier.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by Stefan764 »

Wiet noudiedag iets gese van wonderwerke? Hein dink ek?

Geluk 468! Bly saam met jou!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by KSV »

Moes defenitief gewees het!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by molopohunter »

ablm468 wrote: Wil nie 'n party - pooper wees nie, het vandag my lisensies gaan haal na 2 maande, ongelooflik. Die konstabel wat my gehelp het se daar is oortyd vir hulle goedgekeur hull werk elke weeksaand tot 8 uur en Saterdae tot 3 uur om alle lisensies af te handel en die agterstand uit te sorteer. Kon dit self nie glo nie. het 2 maande gelede my aansooeke ingehandig en my reggemaak vir ten minste 1 jaar. Was skoon uit die veld geslaan toe hulle my bel en se my lisensies is hier.
Ek moet nog eers dit sien maar die polisie se n nuwe aansoek gaan vinniger as n hernuwing. Die groot probleem is ook nuwe "competence" kaartjies. Dit vat langer as die wapen lisensie. Ek stuur januarie ansoeke in en sal dan maar sien of dit so is.
Kon maar net wens myne gaan 2 maande vat.
By watse stasie was dit?
Het jy hulle kort kort opgevolg ook?
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
ablm468

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by ablm468 »

Benoni SAPS. Het hulle twee of drie keer gebel en een keer gaan sien, hulle se dit was by "provinsie", het my 'n nommer van iemand by provinsie gegee, die ou het my gese dis goedgekeur, dit moet net geprint word. Een week later was die lisensies hier.
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by baboonstalker »

My dag is nou gemaak!,
Ek het gou na middagete gebel en al drie my nuwe aansoeke is vandag goedgekeur!
Nuwe aansoeke ingedien: 2 Jul 2010, 24 Jul 2009 en 8 Feb 2010
4 van my hernuwings is ook afgehandel sederd die minister se verklaring dat hulle die agterstand binne 9 maande gaan uitwis.

Dit lyk werklik of hulle wakker geskrik het!

...mmmm ek sal nou seker aan die volgende een moet begin dink.... Julle weet nie dalk van 'n afgetrede plankgeweer wat wat iewers agter in 'n kluis staan nie?
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
Last edited by baboonstalker on Mon Nov 29, 2010 3:13 pm, edited 1 time in total.
Ambessa

Re: Wat maak julle van die minister se uitlatings van vandag?

Post by Ambessa »

Hallo Baboonstalker
baboonstalker wrote:...My dag is nou gemaak!,
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
...bly saam met jou, maar eish man nou is al die smiles opgebruik... ;)

Ambessa
Post Reply