THABAZIMBI VELD KONDISIE
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
THABAZIMBI VELD KONDISIE
Hallo Julle
Wie van julle het al hierdie jaar in Thabazimbi gan jag?hoe lyk die veld hierdie jaar
Ek hoor graag
Dankie
Wie van julle het al hierdie jaar in Thabazimbi gan jag?hoe lyk die veld hierdie jaar
Ek hoor graag
Dankie
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: THABAZIMBI VELD KONDISIE
Veld baie mooi en so ook verder noord! Bokke mooi vet net moeilik om te jag? Veld gaan einde julie en aug eers mooi oop maak! Kans vir nog so trippie!?
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: THABAZIMBI VELD KONDISIE
Nes Marius se. Was gister Sentrum toe om te gaan wild laai, en kan duidelik die verskil sien in die bos, mens kan al sien. Waar ons normaalweg die afgelope seisoen amper niks gesien het nie, het ek op die selfde plaas in 2 ure Rooihartbeeste, Rooibokke, Blouwildebeeste, trop Kudu koeie en 2 keer varke gekry. Nog so 2 weke dan gaan dit lekker loop.
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: THABAZIMBI VELD KONDISIE
Ek jag die week wat kom net buite thabazimbi si ek sal maar sien wat ek uit die bosse gejaag kan kry
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: THABAZIMBI VELD KONDISIE
As daar wild op die plaas is sal jy baie beter vaar as n maand terug Philip. Sterkte!
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: THABAZIMBI VELD KONDISIE
Dankie sal kom terugvoer gee
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: THABAZIMBI VELD KONDISIE
Ja so Robbie se jy het klaar voordeel as maand terug! Veld begin nou eers droog word maar die bokke is in baie mooi kondisie en jy gaan hulle kry! Skiet net reguit en bring vleis huis toe!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: THABAZIMBI VELD KONDISIE
Bokke is baie mooi. Gister n gemsbok gelaai wat 12mm vet op sy rug het, n eland met 15mm vet, rooibokke lyk soos skaap om die niertjies.
En gewigte is stewig!
En gewigte is stewig!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: THABAZIMBI VELD KONDISIE
My magtig Robbie hou nou op!
Ek ry sommer more oggend weer?

-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: THABAZIMBI VELD KONDISIE
Sorry pella. Ekt nie gejag nie, net outfitter wild gaan laai....
My lus loop ook al soos die Apiesrivier, maar die tyd van di jaar is my gat vas!!
My lus loop ook al soos die Apiesrivier, maar die tyd van di jaar is my gat vas!!
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: THABAZIMBI VELD KONDISIE
Ai ouens was maar verskriklik ryg gewees het darm n vark en n jong bwb koei teruggebring na baie stap en baie kruip,jag bly maar steeds lekker
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: THABAZIMBI VELD KONDISIE
Philip darm was die trip nie sonder opbrengs nie, geluk man, is da nie paar fotos nie?
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: THABAZIMBI VELD KONDISIE
Sal as ek by n comper is probeer opsit het maar geneem net met die geweer by was alleen in die veld
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: THABAZIMBI VELD KONDISIE
Asb, dis vir my die lekerste die tyd van die jaar om maar die manne se fotos te kyk, ek kom nie ini bos nou nie, so ek geniet elke foto en drinkmals wat daarin is dorstig op........

