Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post by PWV »

User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post by 375fanatic »

Dankie Victor jy bly n yster dis hoog tyd dat op ons ons man staan .

soos my vrou altyd se ons is oop vir opinies solank dit naby aan myne is :laugh:
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 890
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post by KalahariKlong »

So lank hy nou asb net ophou rugby speel... ::)
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post by ROBBIE1 »

Kalahari gee hom nog so bietjie kans man, hyt nog so klein takie om paar manne groot te maak in die lynstaan, dis maar wat hy daar doen, en hys darm nie heel niks werd nie ne!!!
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 890
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post by KalahariKlong »

Baie waar maar ek kon net nie die een laat verby glip nie.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post by Carl »

Goeie ding dink ek. Kry ambassadeurs waarna jong mense kan opkyk. Ek is moeg vir jagters wat se beeld van suipers en bussies vol hoë hakke vermaak. Jag is n eerbare sport.

Marnitz Boshoff en Pollard kan ook kom. Skoon gesig seuns.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post by Louis Kriel »

Geluk ou Victor ek het sommer geweet toe ek daai camo skrumpet sien, jy is n jagter! Ek glo darem nou dat jy die ambasadeur is gaan jy meer jag. Geniet dit.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post by Ratel »

En Bismarck bring ook sy kant met die jagtery. Miskien moet Victor of Bismarck vir ou Bool so bietjie onder hande neem. >:D
Maak 'n verskil
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post by 375fanatic »

Ratel wrote:En Bismarck bring ook sy kant met die jagtery. Miskien moet Victor of Bismarck vir ou Bool so bietjie onder hande neem. >:D
skryf ek nou sommer n liedjie

Bool se braai

Ou Bissie en Vic vat vir Bool vir n braai , ahum
Ou Bissie en Vic vat vir Bool vir n braai, ahum
Ou Bissie en Vic vat vir Bool vir n braai
Maar Bool se bek kon hul nie toe kry Ahum ahum ahum

Hul se toe vir Bool om nog n doppie te gooi , ahum
Hul se toe vir Bool om nog n doppie te gooi, ahum
Hul se toe vir Bool om nog n doppie te gooi
Anders sal bool dalk n oorveeg kry , ahum, ahum, ahum

Boolie skrik so groot hy gooi toe maar , ahum
Boolie skrik so groot hy gooi toe maar, ahum
Boolie skrik so groot hy gooi toe maar
Hy hoop en bid die braai kry net klaar, ahum, ahum, ahum

Tien langes later wil hul luiperd jag , ahum
Tien langes later wil hul luiperd jag, ahum
Tien langes later wil hul luiperd jag
Ou boolie wys hul toe sy landmark vlag, ahum, ahum, ahum

nou soek ek voorstelle vir vers 4 en 5 :laugh:
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post by Ratel »

375fanatic wrote:

Laat toe vir Bool kaalgat op 'n ystervark ry ahum
Laat toe vir Bool kaalgat op 'n ystervark ry ahum
Ystervark skrik hom uit sy penne uit
Terwyl ou Bool soos 'n gieter lek ahum ahum ahum
Maak 'n verskil
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post by 375fanatic »

Hul Laat toe vir Bool kaalgat 'n ystervark ry ahum
hul Laat toe vir Bool kaalgat 'n ystervark ry ahum
hul laat toe vir Bool kaalgat n ystervark
eweskielik wil Bool nou jagpermit kry ahum ahum ahum
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post by Ratel »

Skuus Oom Pieter vir die hi jack
Maak 'n verskil
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Springbok, Matfield ambassadeur vir SAJWBV

Post by ROBBIE1 »

Mooi man mooi, jy moet hom print Rudi dan leer ons die kinners met die pa dogter jag!!!
Post Reply