Hello Almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Rem260
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed Jul 23, 2014 2:38 pm

Hello Almal

Post by Rem260 »

Hello Manne


Ek is nuut hier en gehoor dit is baie aangenaam hier ;D
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hello Almal

Post by James Wilson »

Hartlik welkom!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Hello Almal

Post by Willie »

Welkom - beter sal jy nie kry nie.

Vertel ons meer van jouself en jou wapens
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Hello Almal

Post by alecjohnson »

Willie wrote:Welkom - beter sal jy nie kry nie.

Vertel ons meer van jouself en jou wapens

+1
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Hello Almal

Post by jamalley »

Welkom, ek hoop jy geniet dit hier
Rem260
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed Jul 23, 2014 2:38 pm

Re: Hello Almal

Post by Rem260 »

Dankie almal ,

Ek is 36 jaar oud , bly aan die wes rand , het op plaas groot geword , en het nog n klein plasie daar naby thabazimbi se werld waar ek naweke gaan rond neuk.

Hou van jag en ook sport skiet , Member van NSA hier is n lys van my kinders

Mossberg 88 Pomp
CZ Delux 550 308
CZ Delux .22
Glock 22c
FN FAL 7,62

Dan soek ek n Rem260 dit is die volgende een :)
Post Reply