Hoe raak mens betrokke

Post Reply
Vortek
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Jun 16, 2014 10:51 am

Hoe raak mens betrokke

Post by Vortek »

Hi Almal

Ek is in Uitenhage en will graag betrokke raak in die skiet van proebleem diere hier in ons om gewing en distrik.

Hoe kan ek betrokke raak en wie kan ek kontak hier in my omgewing.

Groete

Vortek
User avatar
Dwayne VDBP
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Wed Jul 23, 2014 11:48 am

Re: Hoe raak mens betrokke

Post by Dwayne VDBP »

Helo

Ek is in die vanderbijlpark area en wil selfs betrokke raak in die omgeewing.

Dankie
https://www.facebook.com/groups/1385240855123266/
.204 Ruger
.243 CZ
.30-06 Sako
7mm Rem Mag Musgrave
12 BR 686 Silver Pigeon Beretta
9mm P Glock 19 Gen4
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Hoe raak mens betrokke

Post by johans »

as jy nie boere ken wat probleemdiere het en daarvan wil ontslae raak nie gaan jy sukkel.dan moet die boer ook vertroue in jou vernuf he.hoop julle kom reg
HEINBMW
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sat Feb 02, 2013 9:25 pm

Re: Hoe raak mens betrokke

Post by HEINBMW »

Net my eie beskeie mening en ondervinding, neem tyd, ry van plaas tot plaas, ontmoet die boer aangesig tot aangesig, verduidelik wat jy wil doen, wat jy het, wees dood eerlik oor alles, baie van hulle gaan nee se, twee of drie gaan wel ja se, ;D

Maar nou kom die belangrike deel, wees eerstens bedagsaam, tref elke keer vroegtyding reeling voordat jy plaas toe gaan, hou streng by die boer se reels ivm, wat waar en waneer. Bv baie boere handhaaf nog sondag. Respekteer sy reels, dit is tog sy grond en hy doen jou n guns. Moenie drink en skiet nie.

Ek laat dit miskien erg klink, maar glo my, boere praat onder mekaar. Kry jou dinge reg, en kort voor lank word jy uitgenooi na sy buurplaas, en sy buurplaas, en sy buurplaas ens.
Nog n ding, vind presies uit waar skiet die jakkels jagters vir betaling, en bly daar weg.

Dus jy is self verantwoordelik vir jou eie skiet plekke, pas dit op soos goud.

My 2 sent
Hein

Nog iets, jakkels skiet vir geld kom baie later, eers kursus, baie ondervinding saam met ervare skieters..ens
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: Hoe raak mens betrokke

Post by hebron »

My mening; doen eers n kursus en gaan n paar nagte saam met ervare jagters uit om vertroud te raak met jag van ongediertes voordat jy self probeer en dalk n paar skiet maar ook n paar skoolgee. Kry jou toerusting reg en as jy goed is in dit wat jy doen sal jy beslis genoeg jagplek kry.
Vortek
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Jun 16, 2014 10:51 am

Re: Hoe raak mens betrokke

Post by Vortek »

Hi Almal

Dankie vir die terug voering. Sal maar begin by die mense wat ek ken en hoor as ek hulle nie kan help nie.

Ek stel nie belang om dit vir geld te doen nie, net om in die veld te kan kom en die boere te kan help op die staduim.

Sal met my local geweer winkel ook gaan praat en raak kry by hom en kyk as ek nie 'n geleenthied eers saam met van die ander manne kan kry wat dit al klaar doen nie.
Post Reply