Kennis van my is opsoek na jagplek in die bosveld semi bosved vir 20-24 Aug 3-4 jagters hulle het groot yskaste om vol te maak dier wat gesoek word, rooibok, blouwildebees, koedoes asook gemsbokke hulle is keelvol vir blesbokke en swart wildebeeste.
As enige iemand dalk spasie het of weet van iemand wat kan help sal dit waardeer word.
Bosveld jagplek gesoek 20-24 Aug
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Bosveld jagplek gesoek 20-24 Aug
Hi Frederik,
Ek het laasweek kontak met 'n ou gemaak wat in die Junkmail geadverteer het vir jag plek wat nog oop is. Die inligting wat ek gekry is soos volg:
Grootfontein Private Game Reserve (Thabazimbi)
Jagpryse:
Spesie: Geslag: Horinglengte / Trofee: Prys:
Rooibok Ram knyphoring R 850
< 23” R 1000
> 23” R 1400
Koedoe Bul < 25” R 4000
25” – 40” R 6000
40” – 47” R 8000
47” – 54” R10.000
54” – 61” R12.000
61” + R15.000
Volwasse Koedoe - Koeie, indien uitgewys deur eienaar dan: R 4.500
Blouwildebees Bul R 3.500
Zebra Hings R 5.500
Merrie R 6.500
Rooiribbok Ram R 6.000
Nyala Bul R 6.000
Vlakvark Beer R 650
Akkommodasie:
Ons het verskeie daagliks gedienste, selfsorg jagtershutte, wat fokus om slegs die basiese landelike behoeftes te dek. Kampeer opsies is ook beskikbaar. Ons kan groepe van tot 16 hanteer. Klipgat-swembad, lapas met braaigeriewe, vuur- of gaskook, batteryligte (geen elektrisiteit), warm storte en yskas. Baie speelplek vir die kinders.
Tariewe:
Jagters: R350/persoon/dag
Nie- Jagters: R300/persoon/dag.
Kinders (<18 jaar): R150/p/d
(< 6 jaar): Gratis
Kinders wat jag betaal gewone fooie.
Daggelde betaalbaar met bespreking.
Minimum 3 jagters vir 3 dae per bespreking (bv. Vrydag tot Sondag).
Alle pryse onderhewig aan verandering.
Ingesluit: Ons voorsien ‘n gids, wat ook afslag, opruim en skoonmaak.
Uitgesluit:
Spyseniering.
KONTAKBESONDERHEDE:
kameeldoring50@gmail.com
Asook: berlinja@vodamail.co.za
+27 81 271 3117 (Bertus Grobler)
GPS -24.667679, 27.280124
Ons is nog oop die naweke van:
18-20 Julie
15-17 Aug
29-31 Aug
Ons kan ook besprekings in die week neem.
Daar is wel belangstelling na bg naweke - dit vat sommige jagters 'n tydjie voordat hulle besluit en terugkom om te boek.
JvB (Johan)

- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Bosveld jagplek gesoek 20-24 Aug
Hel, daai Koedoes se pryse is gekompliseerd...