My eerte eland

Post Reply
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

My eerte eland

Post by Kubus »

Het in koedoe wereld grootgeword.
Skiet toe nou die anderdag my eerste eland.
n Mooi koei uitgeslag 200 Kg
Nogal trots.
DSC00433.JPG
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: My eerte eland

Post by Flip Nel »

Baie geluk, gaan ons 'n storie ook kry
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: My eerte eland

Post by Kubus »

As jy dit wil he.
Daar in Cradock omgewing. Ek en my groot pel. Op die bakkie berg in. Gewaar die elande so Kilo weg. Bo in die berg. Wind in hul rigting. Besluit om van daar te bekruip, en anderkant die wind te kom. Na n lang walk en stalk op die ou bene is ons binne bereik. My pel identifiseer die regte een, en nou moet ek skiet. Skietstokke uit, moeg,en daar loop die skoot. Sy skop agterop en om n bos en weg is sy. My pel se dis die eerste keer dat hy n ou sien met bokkoors dat sy skouers ruk. Mos net gewoont koedoes skiet. Ek worry my vrek soos ons nader stap. As sy gekwes is is sy kloof in en dan le ure se werk voor. Om die bos gekom en daar le sy 10 tree weg. In vrede. Skoot op regterblad, met 30.06 en teen linkerblad vasgesteek. Daardie aand rondom die vuur, moet dit mos gevier word. My pel gaan skink toe. Ons was 5 stuks bymekaar. Ek moet nou sluk en ek wil nie, ruik daaraan, dis wit drank en dit ruik. Ek wil nie dronk raak nie, maar kan ook nie chicken nie. Druk maar neus toe, want ek ken my pel. Sluk vir vrek. Toe is dit allie tyd water met drank net bo-om die glas se rand gesmeer. n Vriend met genade vir my ouderdom, en ons moes more verder gaan jag.
Daar het jy die storie.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: My eerte eland

Post by JPS »

Kubus,

Baie geluk oom. Mooi Eland Koei wat oom daar geskiet het.

Groete
Proudprado
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Jan 10, 2013 10:37 am

Re: My eerte eland

Post by Proudprado »

Pragtig. Ek hou ook van die storie.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: My eerte eland

Post by Flip Nel »

Dankie vir die storie
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: My eerte eland

Post by BLOUVALKIE »

baie geluk oom kubus
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: My eerte eland

Post by dehacked »

Baie mooi. Geluk man.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
AntonF
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 97
Joined: Wed Oct 23, 2013 2:51 pm

Re: My eerte eland

Post by AntonF »

Baie geluk oom
.22 BRNO
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: My eerte eland

Post by Carl »

Baie mooi bok Kubus, die lekkerste vleis in die bos ;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: My eerte eland

Post by Chevvy SS »

Geluk, en dankie vir die deel.
Frikadel
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am

Re: My eerte eland

Post by Frikadel »

Baie mooi Eland.

Volgende jaar!!
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!
Post Reply