My naam is Yster ,het van julle forum gehoor dis en ek is so bly want hulle se julle ken!
Ek sit met `n carcano 6.5 x 52 wil net graag weet wat is dit werd(ek weet nie `n fortuin nie)maar net
so omtrent.As daar iemand is wat my miskien kan help is dit moeite werd om dit te hou of om te verkoop
Groete Yster
middag nuut in die omgeewing soek bietjie raad
-
yster
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Jul 19, 2014 8:01 am
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: middag nuut in die omgeewing soek bietjie raad
Welkom hie Yster, as jy kan foto plaas doen dit gou. As jy sukkel mail my die foto dan help ek.
Die forum is gewoonlik stiller oor naweke, Maandag loop die dinge weer mooi.
Die forum is gewoonlik stiller oor naweke, Maandag loop die dinge weer mooi.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: middag nuut in die omgeewing soek bietjie raad
Het jou op jou ander post geantwoord. Jy gee twee kalibers deur. Neem fotos en dan kan ons jou beter adviseer.yster wrote:My naam is Yster ,het van julle forum gehoor dis en ek is so bly want hulle se julle ken!
Ek sit met `n carcano 6.5 x 52 wil net graag weet wat is dit werd(ek weet nie `n fortuin nie)maar net
so omtrent.As daar iemand is wat my miskien kan help is dit moeite werd om dit te hou of om te verkoop
Groete Yster
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: middag nuut in die omgeewing soek bietjie raad
Yster se fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.