Ek hoop die fotos kom uit.
n Pel van my vat n klient uit en die skiet n bosbok in die fotos.
Is dit n bosbok met koedoehorings wat misvorm is.
Is dit moontlik n bosbok gekruis met n koedoe?
Boskoedoe
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Boskoedoe
Glo nie kruising nie? Sal wees soos worsie met great Dane. Sien die horings is nie net misvorm nie maar lelik afgewerk? Lyk soos baie ou ram!
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Boskoedoe
Daai is 'n baie spesiale bosbok. misvormde horings van 'n ou bosbokram. definitief nie 'n kruising nie! Baie uitsonderlike bosbok trofee. Baie geluk!
-
josh..
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Fri Dec 21, 2012 1:47 pm
Re: Boskoedoe
i agree ive shot two rams on my place here in east cape with similar horns also extremely old rams .well done exceptional trophy .
