Kudu

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
DeonAllers
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Fri Jun 13, 2014 8:16 pm

Kudu

Post by DeonAllers »

Goeie naand boetas

Ek wil baaaaaie graag n koedoe bul gaan jag. Waar kan ek wat nie te ver van pta af is nie, so 400km tops en ook wat regtig baie goeie prys is?

Deon -
Glock 9mm
CZ .308
12br Beretta
Post Reply