wag vir sportskut status?
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
wag vir sportskut status?
manne ekt 2 handwapens,een is op vir selfverdediging en een vir geleentheid sportskiet.dan het ek een jaggeweer en n haelgeweer.eks toegewyde jagter en wag vir my sportskut kaartjie.ek moet nou aansoek doen vir n .22 lr en pompaksie,nou die vraag,moet ek wag dat my kaartjie kom voor ek my aansoek ingee of sal ek die 2 lisensies kry met die toegewyde jagter?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: wag vir sportskut status?
.
Last edited by PWV on Wed Jul 09, 2014 8:51 pm, edited 1 time in total.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: wag vir sportskut status?
Johan help my nou hier asb. Vir watter kaartjie wag jy?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: wag vir sportskut status?
Johan ek het onlangs my sportskiet stasus deur SA Jagters gedoen. Ek moes wag vir my bewys/sertifikaat van toegewyde status en dan ook my artikel 16. Dit moes ek saam met my aansoek indien vir my 2de .22 Daarsomder sou my aansoek verseker afgekeur word.
Hoe wil jy daai 22 onder jag motiveer??
Hoe wil jy daai 22 onder jag motiveer??
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: wag vir sportskut status?
kaartjie of sertifikaat wat bewys ekt die sportskut status gedoenPvdw wrote:Johan help my nou hier asb. Vir watter kaartjie wag jy?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: wag vir sportskut status?
Soos hierbo gesê dink ek jy moet vir hom wag en as bewys aanheg by jou aansoek.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: wag vir sportskut status?
ek dink ook so,net nooit gedink ek sal so lank vir dit wag nie
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: wag vir sportskut status?
By wie het jy die kursus gedorn? Myne het 5 dae gevat na die eksamen.
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: wag vir sportskut status?
Johan kry by S A Jag endossemente om saam met jou aansoeke in te dien.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: wag vir sportskut status?
ekt dit by vrystaat jagters gedoenPvdw wrote:By wie het jy die kursus gedorn? Myne het 5 dae gevat na die eksamen.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: wag vir sportskut status?
Jy kan as Toegewyde Jagter vir beide daardie lisensies aanspoek doen. Jy wag seker vir jou Toegewyde Sportskut Sertifikaat, want jou Toegewyde Sportskut Status en nommer, gaan eers volgende jaar op jou nuwe lidmaatskap kaartjie verskyn.
Wat is jou lidnommer dan vind ek vir jou uit waarom jou sertifikaat nog nie uitgereik is nie.
Riaan Meintjes
Voorsitter Vrystaat Jagters
Wat is jou lidnommer dan vind ek vir jou uit waarom jou sertifikaat nog nie uitgereik is nie.
Riaan Meintjes
Voorsitter Vrystaat Jagters