Is dit beter om bosvarke by voer te jag op volmaan of donkermaan?
Daar sal nie lig met n dimmer wees nie so ek dink die volmaan kan help om natuurlike lig te gee.
Maar sal die varke nogsteeds voer as dit volmaan is?
Bosvark jag!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Bosvark jag!
Last edited by sako 30-06 on Thu Jul 03, 2014 12:52 pm, edited 1 time in total.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Bovark jag!
Sako 30-06 daar is party ouens wat net in volmaan jag maak op hulle. Ek self jag ook met volmaan en donker maan op hulle. Wanneer dit volmaan is het jy amper nie eers n lig nodig nie. Hulle sal enige tyd vreet behalwe as die wind baie erg waai.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Bovark jag!
Ok so dit klink vir my volgende naweek is die beste tyd.Jakkie 321 wrote:Sako 30-06 daar is party ouens wat net in volmaan jag maak op hulle. Ek self jag ook met volmaan en donker maan op hulle. Wanneer dit volmaan is het jy amper nie eers n lig nodig nie. Hulle sal enige tyd vreet behalwe as die wind baie erg waai.
Groette
Ek dink n mense se kanse is net party sonder onnatuurlike lig as hulle nie gewoont is aan dit nie.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Bosvark jag!
Bosvark is 'n black-sam as die wind nie reg is daardie aand nie kan jy so stil wees soos 'n muis maar hy sal nie inkom nie.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Bosvark jag!
Frederik sal dit help as n mens hoer as grondvlak sit?Frederik wrote:Bosvark is 'n black-sam as die wind nie reg is daardie aand nie kan jy so stil wees soos 'n muis maar hy sal nie inkom nie.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Bosvark jag!
Ek het al bosvark gejag met n rooi lig en dimmer, volmaan en half maan. Hulle het steeds in gekom.
Aangesien jy nie n lig gaan gebruik nie, sal ek aanraai volmaan.
Aangesien jy nie n lig gaan gebruik nie, sal ek aanraai volmaan.
Too many to mention ;-)
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Bosvark jag!
Maak seker van die wind as die son sak gewoonlik draai die wind in ander rigting as wanneer die son op is. En dan ook speel geluk 'n baie groot rol hou die weer dop en as daar front inkom kan jy maar vergeet.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Bosvark jag!
sako 30-06 wrote:Frederik sal dit help as n mens hoer as grondvlak sit?Frederik wrote:Bosvark is 'n black-sam as die wind nie reg is daardie aand nie kan jy so stil wees soos 'n muis maar hy sal nie inkom nie.
Ja sal baie help as jy hoer is. Sit n deur in n boom dan kan jy lekker sit en kyk. Gewoonlik sal jy hulle hoor inkom as hulle niks vermoed nie, sodra hulle onraat merk sal jy hulle nie eers hoor weg loop nie.
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
