venter sleep wa te koop

Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

venter sleep wa te koop

Post by william007 »

Goeie dag manne ek het die venter sleep wa te koop hy het 2 splinter nuwe bande op bearings is gepak hy is ge rubberrise gespuit binne en het n spaar wiel

MAAR HY IS NIE MEER OP DIE PAD NIE

hy het nuwe ligte alles op

Ek soek asb n offer op hom

Hy staan in vredendal wes kaap ek sal hom nie kan kom af laai nie so die man wat hom koop moet hom maar hier kom haal
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
DJC
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by DJC »

Eerste opsie asb.

Dirk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by PWV »

William, hoe lank is hy - (nie saam met die neus nie)?
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by william007 »

o flip ek sal moet gaan meet ek nou nie sekker nie maar dis die groot venters sleep wa wat jy gekry het
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by william007 »

Dirk dis reg so
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by tripodmvr »

Ses en 7 voet waens is gemaak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by william007 »

Ja dis reg dan is die die 7 voet
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by william007 »

Sy agter vlap maak ook oop
sal nog fotos van hom neem en dan more by sit
DJC
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by DJC »

More William,

Weet nie of jy pm gekry het nie, daarom stuur ek maar weer hier. Kan jy dalk nog 'n foto of twee stuur asb. Het die wa 12" of 13" bande op. Enige roes plekkies op gehad/nog steeds?
Dankie,
Dirk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by PWV »

William, het jy nou al 'n prys vir die sleepwa?
DJC
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by DJC »

More oom Pieter, ek het probeer kontak maak met hom om aanbod te maak, maar hys seker maar bedrywig erens.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by william007 »

Goeie dag manne jammer hardloop biekie rond met die jagters

Hy is nog baie mooi het nie roes nie en hy het 12 duim bande op
ek sal as ek kansie kry vir julle nog fotos stuur

julle moet maar aanbod maak en dan kan ons dit van daar af vat

Ek het al sy papiere ens
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: venter sleep wa te koop

Post by Riebeeker »

Help asb. Jy noem dat hy nie op die pad is nie, maar dat jy wel al sy papiere het.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
DJC
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by DJC »

William, ek het vir jou pm gestuur, weet nie of jy dit gekry het nie.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by william007 »

Hello Riebeekker ja hy is geskraap maar ek het al sy papiere.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by william007 »

DJC hello nee ek het nie jou pm gekry nie stuur maar weer
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: venter sleep wa te koop

Post by william007 »

Mense die sleep wa is nog steets te koop so as daar iemand belangstel
Ek kyk na so R5500 maar onthou hy is nie op die pad nie ,maar ek het al sy papiere
Hy is nog baie mooi nuwe bande en nuwe ligte op met spaar wiel
Post Reply