Ek het die baie ou koei maar verlos van 'n seker winterkoue dood.
Wonder hoe oud sy was?
Groete
http://i1278.photobucket.com/albums/y505/Gideonjansevanrensburg/20140606_115109_zps7af32338.jpg
http://i1278.photobucket.com/albums/y505/Gideonjansevanrensburg/20140606_084423_zps770896e9.jpg
Nie die grootste Kudu nie, maar seker die oudste!!
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Nie die grootste Kudu nie, maar seker die oudste!!
Ja sy is lekker oud amper haasbek seker so by die tien elf jaar oud?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nie die grootste Kudu nie, maar seker die oudste!!
Ag Shame - sy het seker darem haar deel vir die voortbestaan van koedoes ook gebring. Dink nou net
hoe koud moes daai ou maer lyf nie gekry het nie.
hoe koud moes daai ou maer lyf nie gekry het nie.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nie die grootste Kudu nie, maar seker die oudste!!
Dit is nou wat ek n trofee koei sal noem.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Nie die grootste Kudu nie, maar seker die oudste!!
Ja nee daais nie meer tande nie, dis die laaste paar mielie pitte wat sy geeet het daai!
Hoop nie jy moes volprys betaal vir haar nie.
Hoop nie jy moes volprys betaal vir haar nie.