110g uit 30 06

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

110g uit 30 06

Post by Smirre »

More
Kan twee pakkies SST 110 g .30 kal in die hande kry.
Het altyd 150g uit die 30 06 geskiet maar is nou raadop met die geen voorraad.

Het enige van julle kennis hieroor?

Smirre
Tns
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Jun 05, 2014 11:39 am

Re: 110g uit 30 06

Post by Tns »

EK HET 125 GR NOSLER PUNTE VIR JOU

110 GR HET NIE IN MY 3006 GEWERK SOOS EK GEDINK DIT SOU NIE

HET TOE DIE 125 GR NOSLER GEBRUIK EN HET GEWERK

EK GEBRUIK DIE 110 GR OP MY 7.62X39

EK HET MY 3006 A RUK TERUG VERKOOP

TNS

0721395513
RSA 7.62
6mm PPC
260 REM
12 GA REPUBLIC ARMS SHOTGUN
Post Reply