243 en 300 winmag hulp nodig asb

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
mikendruk
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Mon Mar 10, 2014 11:53 am

243 en 300 winmag hulp nodig asb

Post by mikendruk »

Naand manne,
Kan iemand my asb help. Ek het vir my barnes ttsx punte gekoop vir die 243 en is bietjie duur om op die boere manier lading te ontwikkel.
Loop Lengte 565 mm
80 gr barnes ttsx
34.5 gr - s365 - lot 069

spoed dop volume (water)
1. 2916 55.2 gr
2. 2898 55.5 gr
3. 2885 55.3 gr
4. 2879 55.3 gr
5. 2850 55.1 gr

max tpl 68 mm
tpl wat gebruik is 66.3 mm
remington no 9 1/2 large rifle primer
Wil graag by die 3100 f/s skiet as dit moontlik is.

300 winmag 180 gr nosler ballistic tip hunting
loop lengte 612 mm
max tpl 88.55
tpl wat gebruik is 88.2
65.5 gr s365 lot 069

spoed dop volume

1. 2870 94.1 gr
2. 2880 94.3 gr
3. 2891 94.4 gr

Remington large rifle primer (selfde as bo)
Die spoed wat ek wil skiet moet ook bo 3000f/s wees.

Dankie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 243 en 300 winmag hulp nodig asb

Post by tripodmvr »

Het na jou syfers gekyk en dit lyk asof die 300WM se syfers werkbaar is. Die hoogste node met die korter loop en S365 is op 2887vps met 65,7gr. Jy sal nie by 3000vps kom met hierdie Lot van S365 nie - dit brand te vinnig.

Met die 243 is die lading volgens my foutief - moet dit nie 43,5 of 44,5 wees nie - andersins is die dryfmiddel S335?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
mikendruk
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Mon Mar 10, 2014 11:53 am

Re: 243 en 300 winmag hulp nodig asb

Post by mikendruk »

34.5 is die lading wat ek gebruik het met die s365, dis min of meer die begin lading vir s365 vir die barnes ttsx volgens somchem.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 243 en 300 winmag hulp nodig asb

Post by tripodmvr »

Lot 69 ontbrand nog baie vinniger in die 243 en daar is slegs die hoogste node bo 3000vps. Die sal jy versigtig na toe moet laai synde dit by maks druk is. QL gee 'n syfer van 38,7gr vir 'n spoed van 3136vps. Begin by 38,1gr en werk dan stadig op om die spoed van 3136vps te kry. Hoop die koele gooi dan bymekaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
mikendruk
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Mon Mar 10, 2014 11:53 am

Re: 243 en 300 winmag hulp nodig asb

Post by mikendruk »

Dankie vir die hulp. Ek gaan in die week gaan toets.
Post Reply