Tarentaal, duif en Kolgans skiet

Post Reply
henrynabal
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed May 21, 2014 11:42 am

Tarentaal, duif en Kolgans skiet

Post by henrynabal »

waar kan ons tarentale, fisante en kolganse in gauteng gaan skiet? insluitend plekke waar ons duiwe kan skiet?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Tarentaal, duif en Kolgans skiet

Post by tripodmvr »

Tarentale en fisante is die maklikste en meer na die ooste en suide in en om mielielande is daar gewoonlik baie. Jy moet net boere kry wat inskiklik is om jou op sy grond toe te laat.

Kolganse is in die winter op groter waters en groen voer en gestroopte lande te vinde. Vlugbane opspoor is hier belangrik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
henrynabal
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed May 21, 2014 11:42 am

Re: Tarentaal, duif en Kolgans skiet

Post by henrynabal »

Dis net die ding, om die boere te kry, het so 3 vir duiwe maar nog niemand vir die ander nie....
henrynabal
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed May 21, 2014 11:42 am

Re: Tarentaal, duif en Kolgans skiet

Post by henrynabal »

Manne???
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Tarentaal, duif en Kolgans skiet

Post by tripodmvr »

Gaan more in die Petrus Steyn omgewing tarentale en fisante soek. Ongelukkig 'n ou gevestigde jaggroep wat al baie jare by een spesifieke boer gaan skiet.

Het in die week die jag ordonnansies bestudeer. In Gauteng moet jy lisensie hê om kransduiwe te skiet. Dit word as gewone wild klassifiseer. Wil die department Dinsdag kontak en meer inligting bekom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
henrynabal
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed May 21, 2014 11:42 am

Re: Tarentaal, duif en Kolgans skiet

Post by henrynabal »

Laat weet asb!!
Platjan
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Mar 20, 2014 9:08 am

Re: Tarentaal, duif en Kolgans skiet

Post by Platjan »

Ons plaaslike boerevereniging bied vanjaar sy eerste tarentaaljag aan. Kontak vir Altus Joubert by 0825515761 of e-mail altus@jubaweni.co.za

Elke span kry 'n gids (gewoonlik die boer of sy seun) wat span vergesel en begelei.

140 km vanaf Pta, tussen Nylstroom en Marble Hall.

Koste is R750 per jagter en R200 vir nie-jagter met minimum van 4 in 'n span.

Ontbyt en spitbraai na die tyd.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Tarentaal, duif en Kolgans skiet

Post by BRNO (Pierre) »

Platjan wrote:Ons plaaslike boerevereniging bied vanjaar sy eerste tarentaaljag aan. Kontak vir Altus Joubert by 0825515761 of e-mail altus@jubaweni.co.za

Elke span kry 'n gids (gewoonlik die boer of sy seun) wat span vergesel en begelei.

140 km vanaf Pta, tussen Nylstroom en Marble Hall.

Koste is R750 per jagter en R200 vir nie-jagter met minimum van 4 in 'n span.

Ontbyt en spitbraai na die tyd.
Hierdie jaar sal my eerste wees. Kan nie wag nie!!!
Veiligheid eerste manne!
Post Reply