Baie goeie artikel in The Daily Maverick
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Baie goeie artikel in The Daily Maverick
Baie goeie artikel!
Ek het nou die dag 'n gesprek gehad met 'n GFSA-aanhanger wat wil hê dat net die polisie en die weermag wapens moet besit. Tot ek vir hom genoem het dat baie meer as die helfte van alle "verlore" wapens, van die SAPD en Weermag afkomstig is.
Dis vir my altyd ironies hoe mense 'n "idee" aanhang. sonder om homself te vergewis van die ware feite van 'n saak....
As huidige wetgewing nie misdadigers afskrik om onwettige wapens te besit nie, hoe gaan strenger wetgewing dit doen?

Aim small, miss small
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Baie goeie artikel in The Daily Maverick
Dankie FC
Baie nugter weldeurdagte inligting met goeie redenasies in die artikel.
Baie nugter weldeurdagte inligting met goeie redenasies in die artikel.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Baie goeie artikel in The Daily Maverick
Ivo Vegter self besit nie wapens sover ek weet nie.