Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
-
stf
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sat Sep 05, 2009 6:37 pm
Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Aliwal-Noord:
20 x Wit Blesbok Ramme te jag.
Prys: R850 per bok
Geen dagfooie
Pakket word aangebied vir minimum 10 x blesbokke per jag.
Kontak besonderhede:
boschjf at telkomsa.net
vir verdere besonderhede en navrae.
Stf
20 x Wit Blesbok Ramme te jag.
Prys: R850 per bok
Geen dagfooie
Pakket word aangebied vir minimum 10 x blesbokke per jag.
Kontak besonderhede:
boschjf at telkomsa.net
vir verdere besonderhede en navrae.
Stf
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Dis verseker bargain daai! 
-
stf
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sat Sep 05, 2009 6:37 pm
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Dankie Manne,
die bokke het almal eienaars gekry. [verkoop]
Stf
die bokke het almal eienaars gekry. [verkoop]
Stf
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Pierre sit nou en wonder, dis seker HOND koud daar nou ne!!
Sal maar die oor kanne OB's moet laai!!
Sal maar die oor kanne OB's moet laai!!
-
stf
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sat Sep 05, 2009 6:37 pm
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Robbie,
Vanoggend [7:00} was dit -7 grade in Aliwal-Noord.
So, bring maar daardie 'anti-vries' saam.
Stf
Vanoggend [7:00} was dit -7 grade in Aliwal-Noord.
So, bring maar daardie 'anti-vries' saam.
Stf
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Eishhhhh, daai klink na bollie hoor!
Ons ry so 13h00. Sien anoggend hulle se -4, o toggie, en eks so lief vir die winter!
Sien netnou.
Ons ry so 13h00. Sien anoggend hulle se -4, o toggie, en eks so lief vir die winter!
Sien netnou.
-
Corniel
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue May 14, 2013 1:13 pm
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Robbie my ou maat, is daai gun nou al ingeskiet en die scope gemount? Manne - het gestraand my vleis by Robbie gaan optel. Die worsie....mmmm maar hy is moer lekker.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Man dit was nou n lekker trippie so vinnag!
Baie dankie Pierre, julle manne se gasvryheid word waardeer.
Ons het toe darm die bokkies la bakkie klim, en daai 243 maak mooi. Dit was laaaaang skote, so tussen 250m en 450m.
Nogmaals dankie Pierre.
Baie dankie Pierre, julle manne se gasvryheid word waardeer.
Ons het toe darm die bokkies la bakkie klim, en daai 243 maak mooi. Dit was laaaaang skote, so tussen 250m en 450m.
Nogmaals dankie Pierre.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Lekker Oom Robbie!
Gee bietjie Oom se DOPE vir die lang skote? 450m is 'n dik skoot!
Watse koeel, spoed, elevasie, windskuif ens?
Gee bietjie Oom se DOPE vir die lang skote? 450m is 'n dik skoot!
Watse koeel, spoed, elevasie, windskuif ens?
Goed, beter, 6millimeter!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Man Geno nie rerag veel dope nie. Ekt die nuwe 243 Rugertjie gaan toets, gekoopde Sako 100gr pitte, hom op 200m gezero so duim hoog, en van daar maar die hart laat praat met die opvat saam. Die wind was gelukkig lekker stil en het glad nie gepla nie.
Ekt n Barska 3.5 x 20 x 50 (ek dink dis die speks as ek nou reg onthou) scope opgesit, baie mooi gewerk!
Tiaan het sy 7mm Rem Mag gehad. Ek praat nou onder korreksie, maar dink ons het hom 160gr punt (Siera) met 56gr 385 gelaai.
Ekt n Barska 3.5 x 20 x 50 (ek dink dis die speks as ek nou reg onthou) scope opgesit, baie mooi gewerk!
Tiaan het sy 7mm Rem Mag gehad. Ek praat nou onder korreksie, maar dink ons het hom 160gr punt (Siera) met 56gr 385 gelaai.
-
jhventer
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Jun 17, 2014 2:09 pm
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
So hoeveel het dìe bokke toe uitgeslag...?
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Gemideld was 36.7kg. Daar was 3 ou ooie ook tussen wat die einaar gevra het ons moet afhaal, die ramme was almal bo 38kg, die 3 ou maargatte het hom so bietjie afgebring. Swaaste ram was 44kg.
-
jhventer
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Jun 17, 2014 2:09 pm
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Ek vra sommer vir interessantheid...ek het laas naweek een laat jag 18 en n half duim wat 53kg uitgeslag het. My groot ramme slag oor die algemeen bo 50 uit met tussen 17 en 19 duim gemiddeld. Wonder hoeveel jagters vir sulke bokke sal betaal. Het ook n 20 duim ram?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Hang natuurlik af hoeveel die boer wil he vir sulke bokke!!jhventer wrote:Ek vra sommer vir interessantheid...ek het laas naweek een laat jag 18 en n half duim wat 53kg uitgeslag het. My groot ramme slag oor die algemeen bo 50 uit met tussen 17 en 19 duim gemiddeld. Wonder hoeveel jagters vir sulke bokke sal betaal. Het ook n 20 duim ram?
Veiligheid eerste manne!
-
jhventer
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Jun 17, 2014 2:09 pm
Re: Aliwal-Noord: 20 wit Blesbok Ramme:
Dit is juis hoekom ek vra, want ek wil jagters n billike aanbod kan maak. Sulke bokke skiet jy nie agter elke bos nie.

