Nuwe Lid
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom, Husaberg. Julle kry seker nou bietjie koud daar? Seker al wit kapok?
-
Husaberg
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed Jun 04, 2014 10:05 am
Re: Nuwe Lid
Hallo Pieter. Dis al koud hier maar nog net bietjie gekapok
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Nuwe Lid
Naand my seun Lady Grey. Welkom op die forum. Hoop jy kry baie inligting hier . Groete Katjak
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom, hoop jy geniet dit baie