Patrone en Waarde van kaliber

Post Reply
Jarques86
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 02, 2014 7:14 pm

Patrone en Waarde van kaliber

Post by Jarques86 »

Naand Almal,

Net 2 vrae,
Ek het pak van 20 Nako 8×57JS rondtes wat ek in my kluis as erfstuk gekry het.Ouderdom van patrone het ek geen idee nie, id dit veilg om rondtes te skiet ?

tweedens,
As ek graag n scope wil mount op my Husqvarna 8mm Mauser gaan dit die waarde van die geweer laat val? want hy is nog in orignal status en gla nie sporter nie.Rede ek vra is dat ek n ruk trg by n winkel was em die ou het my gese die waarde gaan daal dus ek vra vir biekie meer opienies.
Groete

Jarques86
_________________
Sak Sarel, pa wil n bok skiet!!!

Husqvarna 8mm Mauser
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Patrone en Waarde van kaliber

Post by vriell »

Sit bietjie fotos op jarques.....
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Jarques86
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 02, 2014 7:14 pm

Re: Patrone en Waarde van kaliber

Post by Jarques86 »

Om eerlik te wees,ek sukkel om fotos op te sit!bedeie my gou dan probeer ek.Sal daarvan hou as ek opgesit kan kry.

dankie Len
Groete

Jarques86
_________________
Sak Sarel, pa wil n bok skiet!!!

Husqvarna 8mm Mauser
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Patrone en Waarde van kaliber

Post by Louis Kriel »

Enige modifikasie aan n versamelstuk gaan sy waarde negatief beinvloed, selfs al doen jy net die hout oor. Die vraag wat jy eerder moet vra, is dit n versamelstuk met n hoe waarde of is dit soos die SMLE' s waar daar so baie van is, hulle sal nooit waarde as n versamelstuk he nie. Indien jou geweer bv nou reeds n waarde van R20 000 het, sal ek niks aan hom doen nie. Vind eers sy waarde uit. Indien die doppe nie verweer is nie en jy is seker dis die regte patrone vd geweer kan jy dit beslis daarin skiet.
Jarques86
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 02, 2014 7:14 pm

Re: Patrone en Waarde van kaliber

Post by Jarques86 »

Goeie more,

Dankie vir die informasie Louis!ek sal hopenlik photo's oplaai as ek dit reg kry want ek kry ni die photo's klein genoeg gemaak nie.
Groete

Jarques86
_________________
Sak Sarel, pa wil n bok skiet!!!

Husqvarna 8mm Mauser
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Patrone en Waarde van kaliber

Post by vriell »

Jarques ek weet nie watter "MS office" jy het nie maar jy kan probeer om die fotos te "send to" na Mail recipient waar jy dan die keuse het om hulle kleiner te maak en kies die kleinste formaat vir mail doeleindes en wanneer hulle "attached" is weer "save as" in die "picture" folder en weer stuur.Dit behoort dan die regte grootte te wees. Dis maar hoe ek dit doen wat die gouste vir my werk.Daarna delete jy net die "email" Andersins laai Picaso sagteware af wat gratis is en gaan "edit" die fotos na kleiner formaat.Hoop dit sal help..
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Patrone en Waarde van kaliber

Post by vriell »

Jarques86 wrote:Naand Almal,

Net 2 vrae,
Ek het pak van 20 Nako 8×57JS rondtes wat ek in my kluis as erfstuk gekry het.Ouderdom van patrone het ek geen idee nie, id dit veilg om rondtes te skiet ?

tweedens,
As ek graag n scope wil mount op my Husqvarna 8mm Mauser gaan dit die waarde van die geweer laat val? want hy is nog in orignal status en gla nie sporter nie.Rede ek vra is dat ek n ruk trg by n winkel was em die ou het my gese die waarde gaan daal dus ek vra vir biekie meer opienies.
As jy hom wil gebruik vir jag doeleindes (ver skiet) sal jy maar moet 'n scope opsit om jou beperkinge te oorkom of hy nou groot waarde het of nie andersins sit hom terug in die "glaskas" en koop vir jouself 'n jaggeweer...
Net ter inligting..ek sien hulle word vir ongeveer 500 dollar gemid oorsee te koop aangebied oor die algemeen maar dis geensins te se dat joune nie meer werd is nie indien dit dalk 'n spesiale edition was nie wat ek betwyfel...