Opgewonde om kennis te maak en te gesels oor jag!

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Jarques86
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 02, 2014 7:14 pm

Opgewonde om kennis te maak en te gesels oor jag!

Post by Jarques86 »

Goeie naand Almal,

Met blydskap kan ek se eks gerigestreer en kan nie wag om deur die forum te lees en toekomstige jag stories te deel en vra te vra oor onbekende areas waar ek nog moet leer.
Groete

Jarques86
_________________
Sak Sarel, pa wil n bok skiet!!!

Husqvarna 8mm Mauser
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Opgewonde om kennis te maak en te gesels oor jag!

Post by PWV »

Welkom Jarques86. Hoop jy geniet dit hier.
Wil jou gelukwens. Jy is een van die min wat jou "profile" volledig voltooi!!!

Groetnis
Jarques86
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 02, 2014 7:14 pm

Re: Opgewonde om kennis te maak en te gesels oor jag!

Post by Jarques86 »

Dankie Pieter, als lyk nog biekie Grieks maar hoe meer ek ronspeel glo ek, ek sal begin hardloop met als!

Ek is heel beindruk met die forum, ek het n 8×57 die set gekoop by n persoon op Guntree en hy het my vertel van die forum en eks bly ek het gerigestreer.

hoe stel ek my voor aan almal?of kan almal my sien sodra ek gerigestreer het?
Groete

Jarques86
_________________
Sak Sarel, pa wil n bok skiet!!!

Husqvarna 8mm Mauser
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Opgewonde om kennis te maak en te gesels oor jag!

Post by PWV »

Jarques86 wrote:Dankie Pieter, als lyk nog biekie Grieks maar hoe meer ek ronspeel glo ek, ek sal begin hardloop met als!

Ek is heel beindruk met die forum, ek het n 8×57 die set gekoop by n persoon op Guntree en hy het my vertel van die forum en eks bly ek het gerigestreer.

hoe stel ek my voor aan almal?of kan almal my sien sodra ek gerigestreer het?

Waar kry jy 8x57 doppe. Die goed is so skaars soos hoendertande.
Laat weet as jy kontakte het. S&O vra 'n plaas se prys!
Jarques86
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 02, 2014 7:14 pm

Re: Opgewonde om kennis te maak en te gesels oor jag!

Post by Jarques86 »

Ek het hornady 8×57 doppe gekoop by die huntEX vir R550 vir 50 doppe.Dit gee jou so R11 n dop wat duur is.

Gaan kyk gerus op Guntree!is seker ek het gistraand gesien iemand verkoop doppe teen spotgoedkoop dink dit was R7 n dop en dink dit is eenkeer geskiet.Of google" Camden" hul is gelee in krugersdorp en hul pryse is baie goed teenoor al die ander winkels.
Groete

Jarques86
_________________
Sak Sarel, pa wil n bok skiet!!!

Husqvarna 8mm Mauser
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Opgewonde om kennis te maak en te gesels oor jag!

Post by jamalley »

Welkom Jarques86, hoop jy geniet die forum
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Opgewonde om kennis te maak en te gesels oor jag!

Post by vriell »

Welkom Jarques.Glo jy gaan hier sommer baie leer veral as herlaai beginner.Vra gerus as jy onseker is oor aspekte van herlaai of enige iets anders.Hier is manne wat ken !!
Geniet dit ....
Jou bekendstelling op die forum kan deur almal op die forum gesien word.Mooi gedoen !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Opgewonde om kennis te maak en te gesels oor jag!

Post by Geno »

Welkom "buurman"!
Goed, beter, 6millimeter!
Jarques86
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 02, 2014 7:14 pm

Re: Opgewonde om kennis te maak en te gesels oor jag!

Post by Jarques86 »

Daarsy buurman!!het ni geweet jy is op die forum nie pleks se jy my al vroeer!haha

Ek jik nou om te herlaai!die set is oppad so kan nie wag nie!Baie dankie Len waardeur die moeite ek wag nou maar net in spanning!

Lekker dag manne,moet seker maar biekie werk anders sal ons ni die jag kan bekostig nie!
Groete

Jarques86
_________________
Sak Sarel, pa wil n bok skiet!!!

Husqvarna 8mm Mauser
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Opgewonde om kennis te maak en te gesels oor jag!

Post by vriell »

Jarques86 wrote:Daarsy buurman!!het ni geweet jy is op die forum nie pleks se jy my al vroeer!haha

Ek jik nou om te herlaai!die set is oppad so kan nie wag nie!Baie dankie Len waardeur die moeite ek wag nou maar net in spanning!

Lekker dag manne,moet seker maar biekie werk anders sal ons ni die jag kan bekostig nie!
Jarques,Hier het jy nou die regte "buurman" om jou by te staan daar waar jy bly.
Hoe bevoorreg is jy nie as beginlaaier nie!!!! Beter leermeester gaan jy nie sommer kry nie.
Ek het jou gesê dit kan verslawend word. GENIET !!
Die-set behoort so Donderdag daar te wees volgens Poskantoor
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
OMarais
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Thu Feb 20, 2014 7:16 am

Re: Opgewonde om kennis te maak en te gesels oor jag!

Post by OMarais »

Baie welkom! Geniet!
Jarques86
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 02, 2014 7:14 pm

Re: Opgewonde om kennis te maak en te gesels oor jag!

Post by Jarques86 »

Dankie jamalley en OMarais ek voel sommer tuis!
Groete

Jarques86
_________________
Sak Sarel, pa wil n bok skiet!!!

Husqvarna 8mm Mauser
Post Reply