Hallo Jaracal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Werries
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Mon May 12, 2014 8:53 am

Hallo Jaracal

Post by Werries »

Hello julle, wil darem net eers die formaliteite agter die rug kry en myself eers voorstel voor ek inspring in hierdie great forum in.
Ek's van Pretoria ( Moreletapark) en is gelei na Jaracal deur 'n vriend en ek moet sê ek spandeer nou baie tyd hier op die oomblik.

Ek het onlangs my Toegewyde Jagters en Sportskut statusse behaal en is op 'n missie om meer by alles wat jag en skiet behels betrokke te raak...so ek dink ek is nou op die regte plek om meer te leer by julle slim ouens 8)

Ek jag tans met 'n Sako 22-250 en 'n Ruger .308 en het ook 'n .38 Special rewolwer en het onlangs 'n CZ 75 PO7 Duty aangeskaf ...

Nou ja, dis ek en dis lekker om hier te wees ><)
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Hallo Jaracal

Post by FCLoretz »

Welkom Werries,

Watter vriend was so gaaf om jou hierheen te lei
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hallo Jaracal

Post by James Wilson »

Hallo Wierries! Hartlik welkom
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hallo Jaracal

Post by VdWalt »

Welkom hier, ek weet jy gaan lekker kuier.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Hallo Jaracal

Post by vriell »

Baie welkom !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Jonie
Full Member
Full Member
Posts: 229
Joined: Wed Jan 08, 2014 6:43 pm

Re: Hallo Jaracal

Post by Jonie »

Welkom Werries , jy is by die regte plek om te leer , hier gaan die manne jou werklik help.

groete

Jonie
.22 Bruno,22/410 El Gamo, 223 CZ,25-06 Zastava, 6.5x47 Lapua,7x57 Manlichter Schoenaer,303 MK1 , 308 RSA Pacnor loop, 30-06 Bruno aksie Broughton loop,12 BR pomp, 9mm P Norinco, BSA no1 en BSA no 2 Windbuks
User avatar
Werries
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Mon May 12, 2014 8:53 am

Re: Hallo Jaracal

Post by Werries »

FCLoretz wrote:Welkom Werries,

Watter vriend was so gaaf om jou hierheen te lei
Dankie julle! Choppie het my verwys...ons het verlede week oor knaldempers gepraat en toe fwd hy vir my 'n paar links aan van hier af.Nou bly ek sommer hier >:D
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Hallo Jaracal

Post by FCLoretz »

Choppies is 'n baie goeie vriend. Hy het jou na die regte kuier plek gebring
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Hallo Jaracal

Post by jamalley »

Welkom, ek hoop jy genoet dit
Post Reply