Lyk baie beter as daai swart plastiek een en hy stel op en af
het dit by Jeff gesien sy broer doen dit vir R1300
http://i679.photobucket.com/albums/vv15 ... 02_853.gif
http://i679.photobucket.com/albums/vv15 ... 54_428.jpg
Wangstuk vir jou geweer kolf
-
mariojacobs1
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm
Wangstuk vir jou geweer kolf
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Wangstuk vir jou geweer kolf
Is dit dalk n advertensie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Wangstuk vir jou geweer kolf
Dit lyk goed Mario. Gaan jy dit op jou geweer laat doen?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Wangstuk vir jou geweer kolf
EK gaan nie by kolf so sny nie 
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Wangstuk vir jou geweer kolf
Wat sal so job kos? Ek het n geweer met n ietwat van n chin weld... lyk na die oplossing.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Wangstuk vir jou geweer kolf
Baie netjies ! het dit nou die dag gesien by 'n byeenkoms.Werk baie lekker !! maar gaan nie werk by sintetiese kolwe nie.....
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
mariojacobs1
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm
Re: Wangstuk vir jou geweer kolf
Nee nie advertensie nie het dit net gesien en die werk is baie goed gedoen het gedink die mense sal daarvan houJames Wilson wrote:Is dit dalk n advertensie?
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
