Middag manne.
Jong ek is vandag 'n trotse man. My liksens het uiteindelik gekom en ek het my roer gaan optel.
Remington 700 SPS Camo
.270 Winchester 22" Loop
Redfield Revenge 3-9 x 52 scope
Moose Supressor
6-9" Bipod XLA
Nou die slegte nuus is dat die manne maar omtrent 2 moa oor 3 skote geskiet het met die geweer se instel. Ek sien daar is 8 rontes geskiet uit die pakkie patrone wat ek saam met die roer gekry het so ek weet nie of die 3 op die teiken vir groepeering of instel van die teleskoop was nie. Ek hoop dit sal regkom soos ek die loop inskiet en self laai vir die roer. Soos die satan dit wil he sal ek nou nie ladings kan uitwerk voor ek die naweek gaan springbok jag nie.
Die goeie nuus is ek kon 160x PMP rontes kry teen R12 'n ronte. Die catch... Dit is ou ammunisie Lot 10. Enige idee hoe oud dit is? Maak mos nie saak nie sal maar net interresant wees om te weet.
Rem 700 SPS Camo .270 - Uiteindelik
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Rem 700 SPS Camo .270 - Uiteindelik
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Rem 700 SPS Camo .270 - Uiteindelik
Baie geluk en ek glo jy gaan hom geniet. Waar het jy daai Moose laat opsit. Daai kd werk darm baie goed.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Rem 700 SPS Camo .270 - Uiteindelik
Baie mooi daai camo
Geniet hom
Geniet hom
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Rem 700 SPS Camo .270 - Uiteindelik
Outdoor Centre in Windhoek.Heinz Petersen wrote:Baie geluk en ek glo jy gaan hom geniet. Waar het jy daai Moose laat opsit. Daai kd werk darm baie goed.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Rem 700 SPS Camo .270 - Uiteindelik
Het toe laas week gaan jag met die nuwe roer. Springbokke en Vlakvarke. Geweer skiet soos 'n droom maar ek sukkel nog om lekker te skiet as dit nie van le af is nie. Varkie op so 150m mooi neergesit en paar springbokke onder 100m maar dan ook 'n paar heel mis geskiet onder 100m. Kon dit glad nie verstaan. Selfs die geweer uitmekaar gehaal en weer aanmekaar gesit. Ook vermoed scope stel uit na bakkie ry maar as ek aanle oor die sandsakke skiet hy spot on. Ek glo dit kan te doen he met my cheek weld. Sal die nou nog moet toets. Die moose supressor is 'n droom. Skiet heelwat sagter as 9mm pistool, recoil baie min ook en as jy op bokkie skiet kry jy gewoonlik 2de of 3de kans.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
