Middag almal!
Ek plaas hierdie namens n paar van my vriende en ek! Ons is opsoek na n plaas waar ons n paar springbokke kan skiet! Ons beplan om so 8 ouens te wees! Ek glo wel dat daar n man of 2 elk ook n blesbok sal wil skiet! Ons kyk vir einde Junie of einde Aug! Ons is almal vanaf pretoria en kyk na plekke of vorstelle rondom 300km vanaf pretoria!
As iemand iets weet of hoor sal jul my asb laat weet met n pm of n reply!
Beste groete
PJB

