sierra versus pmp punte 308 Winchester
-
Worsman
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon May 10, 2010 8:10 am
sierra versus pmp punte 308 Winchester
Hi ek het 'n vraag vir die gesoute manne hier. ek het met sierra 150g punte geskiet maar omdat ek baie wil oefen het ek goedkoper 150g pmp punte gekoop. Kan iemand dalk vir my se of daar 'n groot verskil tussen die punte gaan wees in groepeering op 100 tot 200m ? ek wil oefen om goeie groepeering te kan skiet met my geweer. ek het Lapau doppe en laai 40g S335 kruit.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: sierra versus pmp punte 308 Winchester
Worsman
Jy sal ma moet skiet en kyk, moskien verbaas die PMP's jou en skiet n kleiner groep as die duur Sierras, hoop nie Dirk lees hierdie post nie.
Mooi loop
Francois

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: sierra versus pmp punte 308 Winchester
Worsman
Ek het vir jou goeie nuus! Ek het in Maart by die SA kampioenskappe met Sierra 150gr geskiet in my 308. Hulle het puik groepeer en ek het erens die groepering wat ek daar geskiet het op die forum gepost, dit was erens onder een van die 308 topics...
Gisteraand het ek egter PMP 150gr gelaai, omdat Pa gese het in die begin van die seisoen skiet ons nog te sleg in die hardloop en kan hy nie bekostig dat so baie duur punte weg geksiet word nie!
ek laai toe baie skepties die 150gr PMP en skiet vanoggend 'n goeie groepering met dit. In die veld skiet ek 'n jong koedoebul op verder as 300m en daarom is die patroon nie deur nie. Ek het die punt netou geweeg en die punt weeg 148.4gr waar dit 150gr in die begin geweeg het!!!
PMP het my hier 10 uit 10 verbaas en ek is baie tevrede! Die Sierra's het vir my persoonlik beter groepeer op die skietbaan, maar in die jagveld kan jy maar PMP vertrou!
Groete
Ponkie
Ek het vir jou goeie nuus! Ek het in Maart by die SA kampioenskappe met Sierra 150gr geskiet in my 308. Hulle het puik groepeer en ek het erens die groepering wat ek daar geskiet het op die forum gepost, dit was erens onder een van die 308 topics...
Gisteraand het ek egter PMP 150gr gelaai, omdat Pa gese het in die begin van die seisoen skiet ons nog te sleg in die hardloop en kan hy nie bekostig dat so baie duur punte weg geksiet word nie!
PMP het my hier 10 uit 10 verbaas en ek is baie tevrede! Die Sierra's het vir my persoonlik beter groepeer op die skietbaan, maar in die jagveld kan jy maar PMP vertrou!
Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Worsman
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon May 10, 2010 8:10 am
Re: sierra versus pmp punte 308 Winchester
thanks ponkie ek het vir my Nosler accubond 150g punte gekoop om mee te jag. ek is maar nog baie dom maar vir R 350 vir 50 punte hoop ek dis die moeite werd.
Ek het na 7 jaar se sukkel nou die trotse eienaar geword van 'n nuwe 308 Winchester maar na 'n dag op die skietbaan moes ek hom oor laatpak, sneller laat feiner maak, en 'n recoil breaker in die kolf laat sit ( die geweertjie se hout is baie lig hy skop soos 'n monster) ek het maar R 5000 betaal vir die geweer met 'n 8 * 56 Lynx scope en het nou R 3000 se veranderinge gedoen. om nie van al die punte en Lapua doppe te praat nie. Dit kos my al 'n klein fortein en ek het nog nie eers 'n bok plat getrek nie.
ma so gaan dit seker ne.

bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: sierra versus pmp punte 308 Winchester
i've allways used sierra bullets and like you and ponkie's father , i have also got to the point where cost of bullets are hurting the pocket . pmp bullets 150 gr work well in my rifle , if i get a 20 mm group with sierra pro hunters i'll get say 27 mm with pmp150 std bullets , not much to complain about concidering price differances .
what i have found is that the rifle copper fouls more with pmp's , maybe someone can shead some light on this ?
pmp bullets work well at the moderate 308 win velocitys . chose the bullet according to the game you wish to hunt .

herley
Re: sierra versus pmp punte 308 Winchester
Ek het ook eers met my 308 150 gr pmp(proamm) punte geskiet. Ekt toe al 100 punte klaar geskiet (met baie swak groepering). Toe het ek oor gegaan na die 125gr sierra punte toe nou kry el groeperings van 7mm.Die vleis skade is ook baie minder aan die springbokke wat ek skiet invergelyking met die 150 gr punte
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: sierra versus pmp punte 308 Winchester
Herley
Janee kyk ek het hierdie seisoen weer gesien hoe lyk 'n sopkoppie se blad as jy hom met 'n 150gr PMP looi! Ons het bokke uitgeskiet en klein en groot moes val, ek skiet hou vir hou die meeste bokke vir die dag van die Bike af. Ek het nog nie die 125gr van Sierra probeer nie... Wat is die twist op jou geweer se loop? Sal interessant wees om te vergelyk...
Groete
Ponkie
Janee kyk ek het hierdie seisoen weer gesien hoe lyk 'n sopkoppie se blad as jy hom met 'n 150gr PMP looi! Ons het bokke uitgeskiet en klein en groot moes val, ek skiet hou vir hou die meeste bokke vir die dag van die Bike af. Ek het nog nie die 125gr van Sierra probeer nie... Wat is die twist op jou geweer se loop? Sal interessant wees om te vergelyk...
Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: sierra versus pmp punte 308 Winchester
BRAD.
eINTLIK MOET DIE 125 MEER SKADE GEE, MAAR DIT MAG WEES DAT JY MEER SEKUUR SKIET OP DIE REGTE SPOT EN DAN MINDER SKADE KRY,
DIE PMP VERAL DE PRO -AM BEHOORT AS N REEL NIE MEER SKADE TE GEE NIE, MAAR EK GLO JOU WANT DIS JY WAT DIT DIT SIEN,
DIT KAN OOK WEES DAT DIE 125 SIERRA BIETJIE HARDER IS EN MEER BYMEKAAR BLY.
MY ONDERVINDING IS DAT SIERRA "MEESTAL" BIETJIE HARDER IS AS ANDER SOORTGELYKE PUNTE .
gROETNIS
JACQUES

Shoot straight and tell the truth!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: sierra versus pmp punte 308 Winchester
Ek wil net n 2c hier byvoeg deur te se dat n ou moet kyk na beskikbaarheid van laaikomponente.
n Vriend van my laai Sierra in sy .243 en die man group verskriklik op 100m, al 3 sny, elke keer. Probleem is: Sierra het hulle lelik gedrop so paar maande trug met beskikbaarheid....
Skiet wat op die rak is, ALTYD op die rak is! Dis nie lekker as n man wil/moet laai en jy kry nie jou goeters opi rakke nie. Ander alternatief is om jouself te stock. Koop 500 punte en as jy die 200 merk breek begin weer uitkyk om weer tot op 500 aan te koop. Ek weet dis bietjie duur aan die begin, maar so is n man darem verseker van jou "kit".
Laastens, my vriend het nou oorgeslaan Lapua punte toe met sy .243, dis dalk ook n opsie...
Nag maats.
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: sierra versus pmp punte 308 Winchester
Ek het verlede jaar die Sierra Gameking 150gr Boat tails met 42,5gr S335 gelaai, en hulle loop baie mooi in my CZ550. Ek het 'n klompie blesbokke vir 'n slaghuis uitgeskiet met hulle waarvan een op 345m was (tussen die oe) en 'n ander op 387m (net onder die oor) was. PMP ammo en koele groepeer bitter sleg in my geweer. Ek skiet nou Federal 150gr fabrieks ammo, en hulle loop nou waaragtig mooi!
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: sierra versus pmp punte 308 Winchester
gooi maar die pmp's. my 308 kry op die oomblik n nuwe loop omdat die ou een klaar geskiet was. al wat op die einde in die geweer gegroepeer het was 180grn'e. van al die 180's wat ek probeer het het die gewone bruin pakkie pmp,s my die beste groep gegee.
al wat my kwaad maak van pmp is die ou storie dat jy pmp produkte baie goedkoper in Amerika kan koop as hier. PMP het na my sin nog nie na al die jare met n eerlike verduideliking oor die kwessie gekom nie.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: sierra versus pmp punte 308 Winchester
Worsman
Jy kan gaan kyk na 308 punte by www.questbullets.co.za Die vervaardiger is plaaslik en ouens wat by hom punte koop is baie tevrede met die punte. Hulle deursnee- en gewigvariansies is baie min en die prys is onverbeterlik.
Groete
Hunter
Jy kan gaan kyk na 308 punte by www.questbullets.co.za Die vervaardiger is plaaslik en ouens wat by hom punte koop is baie tevrede met die punte. Hulle deursnee- en gewigvariansies is baie min en die prys is onverbeterlik.
Groete
Hunter
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: sierra versus pmp punte 308 Winchester
ja nee, ek sien dit is goeie pryse, sal dit gebruik moet word met Barnes X herlaai tabelle?