Goeie Middag almal
Ek wil graag my self voorstel op hierdie website.
My naam is DC Botha, ek bly huidiglik in Upington.
Ek jag baie en hou van teiken skiet.
Ek jag met n 243 Sako. Het tans n Leopold VX2 3-9-40 scope op wat ek wil verkoop.
Ek het nou onlangs by n skietklub is keimoes aangesluit en soek graag n groter scope vir daai lang skote.
Ek kyk na die Rudolph 6-25-50
Sal wardeur as julle my kan help.
Groete
DC
0832854060
Nuwe Lid
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe Lid
Hallo en welkom DC.
Ek dink jy moet kyk na die spesiale aanbiedinge wat S&O JHB nou op hul teleskope het en die manne hier se opinies vra, voordat jy koop.
Groete
Riaan Meintjes

Ek sit en wag vir pryse op die nuwe Nightforce Varmint.
-
dc_botha
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Oct 23, 2013 11:28 am
Re: Nuwe Lid
Dankie vir die terugvoering.
-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
Re: Nuwe Lid
MORE...Ek dink dai Rudolph is goeie waarde vir geld.....
Ek kom net so om die draai daar van jou af[MARQUARD]
BAIE WELKOM...JY GAAN DIT DIK LAAIK HIER
Ek kom net so om die draai daar van jou af[MARQUARD]
BAIE WELKOM...JY GAAN DIT DIK LAAIK HIER
JAN-HENDRIK
-
dc_botha
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Oct 23, 2013 11:28 am
Re: Nuwe Lid
Dankie Jan Hendrik
Ek dink ook dis n nice site. Baie goeie advies hier.
Groete
Ek dink ook dis n nice site. Baie goeie advies hier.
Groete
- PJB
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am
Re: Nuwe Lid
Goeie more DC
Jinne jammer ekt gaan se jy moet jouself kom voorstel op die atvertensie gedeelte! Sien jy het reeds!
Welkom hier op die groep! " Baie lekker een ook!"
Groete
Jinne jammer ekt gaan se jy moet jouself kom voorstel op die atvertensie gedeelte! Sien jy het reeds!
Welkom hier op die groep! " Baie lekker een ook!"
Groete