.243 Silencers

Post Reply
BOSAAP
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Sat May 10, 2014 9:27 am

.243 Silencers

Post by BOSAAP »

Kan iemand my se watter silencer werk die beste vir 'n .243?
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: .243 Silencers

Post by Silent Hunting »

Bosaap,

Stuur my 'n mail dan maak ek daai een vir jou.

Groete,

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: .243 Silencers

Post by Carl »

Die man hier s'n. :)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
BOSAAP
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Sat May 10, 2014 9:27 am

Re: .243 Silencers

Post by BOSAAP »

Carl wrote:Die man hier s'n. :)
Praat jy van Henk, Silent hunter?
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: .243 Silencers

Post by Carl »

Ja. Jy het 'n goeie keuse, die Hunt Buddy gewoon is lig en lekker maklik om mee te loop. Ek het een en dis werklik nie 'n ongemaklike of onhanteerbare toevoeging tot my 243 nie. Dan is daar die groter knaldempers wat dalk meer bedoel is vir die stoelskieters, die keuse is joune. Jy kry 'n goeie staal KD met van die beste diens in die land.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: .243 Silencers

Post by DanieDegenaar »

Moet sê ek het die hunt buddy op my 243 en het die jaar gaan jag met hom. Ek is meer as gelukkig en sal hom vir eenige iemand aanbeveel. Daarby kan jy maar oplees hier op die forum. Henk se diens is iets wat mens nie meer elke dag kry nie! Goeie produk, goeie diens!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: .243 Silencers

Post by NicoSmit »

Stem saam het 'n blesbok geskiet Vrydag die ander bokke het nie eers weg gehardloop nie Sy maatjie het nog kom kyk wat die probleem was hoekom val hy hier langs hom Die HB klink soos 'n sweepslag
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: .243 Silencers

Post by jamalley »

Ek moet ook saamstem oor die Hunt Buddy op die .243, myne werk goed
Hansie
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Aug 15, 2011 2:42 pm

Re: .243 Silencers

Post by Hansie »

Beste diens. Ek het al 3 by Henk gekoop. Die nuwes met 10 baffles loop mooi.
Post Reply