Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
diazepam
Newbie
Posts: 0 Joined: Mon May 12, 2014 9:11 am
Post
by diazepam » Mon May 12, 2014 12:26 pm
Middag Manne,
My naam is Theunis en ek is van die Wes Kaap af. Ek het vir `n ruk geen wapens gehad nie, maar is stadig maar seker besig om die situasie om te swaai! Ek is
huidiglik besig om te beplan \ spaar vir `n lekker langafstand geweer. Hierdie sal slegs vir teiken skiet wees.
Ek sien uit daarna om baie hier te leer!
Groete,
Theunis
jamalley
Hero Member
Posts: 630 Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Post
by jamalley » Mon May 12, 2014 12:34 pm
Welkom Theunis, hoop jy geniet dit op die forum
VdWalt
Hero Member
Posts: 3412 Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Post
by VdWalt » Mon May 12, 2014 12:43 pm
Welkom hier en ontspan sommer bietjie....
diazepam
Newbie
Posts: 0 Joined: Mon May 12, 2014 9:11 am
Post
by diazepam » Mon May 12, 2014 12:47 pm
Dankie Manne,
[quote="VdWalt"]Welkom hier en ontspan sommer bietjie....
Ek sal my bes probeer!
Smirre
Hero Member
Posts: 985 Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Post
by Smirre » Mon May 12, 2014 12:51 pm
Nou hoekom sal jou naam Vallium wees?
Smirre
win270
Hero Member
Posts: 2104 Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Post
by win270 » Mon May 12, 2014 12:54 pm
Smirre wrote: Nou hoekom sal jou naam Vallium wees?
Smirre
Dit verminder seker die nadelige simptome van bokkoors . . .
diazepam
Newbie
Posts: 0 Joined: Mon May 12, 2014 9:11 am
Post
by diazepam » Mon May 12, 2014 1:01 pm
Smirre wrote: Nou hoekom sal jou naam Vallium wees?
Smirre
Dit kom nog van my studente dae af! Maar ek het my regte naam genoem in die eerste post...
win270 wrote: Smirre wrote: Nou hoekom sal jou naam Vallium wees?
Smirre
Dit verminder seker die nadelige simptome van bokkoors . . .
Ek dink dit sal jou so laat ontspan dat jy eerder saam die bok `n bier sal drink!