Het gister my .243 Win gekry!!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Het gister my .243 Win gekry!!
Ek het gister my 243 gekry na my lisensie eergister goed gekeur is! Het vir my 50 winchester doppe gekoop en hulle met 70gr hornady sp op 44gr s365 grlaai, al wat ek kan se is WOW ;D :o ;D :o . Die Howa ingestel op 30m en gechrony- average spoed is 3150ft/s uit die Howa 1500 se 22duim loop - met n max spread van 32ft/s oor 5 skote!! Skiet toe 3 groperings op 100m- 1=.42', 2=.62' ,3=.73'. Ek het nog nooit n geweer geskiet wat so maklik so mooi skiet nie!! gan vandag nog bietjie gooi, hopenlik kan ek vir julle n foto van n mooi 3 leaf clover post later!!!
Dankie aan al die manne met voorstelle en inligting toe ek my geweer moes kies!! ek kan klaar sien ek het die regte keuse gemaak!!!!
groete
Dankie aan al die manne met voorstelle en inligting toe ek my geweer moes kies!! ek kan klaar sien ek het die regte keuse gemaak!!!!
groete
Last edited by Nico Harris on Sun Nov 14, 2010 6:53 am, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
GELUK MET JOU ROER!
Mag hy jou net vreude gee!
Wout
Mag hy jou net vreude gee!
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Majuba
Almal wat ek mee praat het net lof en prys vir die Howa. Die bietjei tekortkominge wat hy het kan n persoon maar laat uitsorteer as n mens die prys in ag neem wat jy in die begin gespaar het met die aankoop van die roer. Jy kan hom basies n hartsroer(mooi inkleur) maak en nog steeds kleingeld in die sak oor he in vergelyking met baie ander roere.
Wout
Almal wat ek mee praat het net lof en prys vir die Howa. Die bietjei tekortkominge wat hy het kan n persoon maar laat uitsorteer as n mens die prys in ag neem wat jy in die begin gespaar het met die aankoop van die roer. Jy kan hom basies n hartsroer(mooi inkleur) maak en nog steeds kleingeld in die sak oor he in vergelyking met baie ander roere.
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Harris lekker skiet jy gaan ure se plesier uit hom kry.
lekkerste din wat jy mt klere aan kan doen gooi om bokkie laat die lood in die lug kom'
jb
lekkerste din wat jy mt klere aan kan doen gooi om bokkie laat die lood in die lug kom'
jb
Shoot straight and tell the truth!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Ja, sulke groot groepe van amper 1' is maar 'n .243 se probleem.Harris30-06 wrote: 3 groperings op 100m- 1=.42', 2=.62' ,3=.73'.
'n .308 gooi darem onder 1"
Goed, beter, 6millimeter!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Harris you gelukkege b?$%"?m!Hoe velang ek nou na my Howa 243 wat nog by die handelaar le!
Kry sommer n knop in my keel!
Kry sommer n knop in my keel!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Het vandag weer bietjie geskiet. weer dieselfde lading as hier bo. Die beste gropering vandag was 10.3mm.

die geweer

groete

die geweer

groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Nico, daai geweertjie skiet mooi, baie mooi!
Goed, beter, 6millimeter!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Thanx geno!!! Oppad skietbaan toe het ek n lekker groot aap mannetjie op 178m mooi op die knoppe geklits

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Nico
Waar is die foto van die aap. En watse gat is onder die 10c munt?
Grap net.
Groetnis
SJ
Waar is die foto van die aap. En watse gat is onder die 10c munt?
Groetnis
SJ
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Nico,
Geluk met jou roer, geniet hom.
Norton
Geluk met jou roer, geniet hom.
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Nico
Gooi kole met die roer.
Groetnis
SJ
Gooi kole met die roer.
Groetnis
SJ
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
het vandag 2 blesbokke geklits. het ongelukkig nie foto geneem nie. een was 200m en die ander een was 300m!!!
ek kan sien my ander guns gaan bietjie stof opgaar in die kluis...
ek kan sien my ander guns gaan bietjie stof opgaar in die kluis...
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Skiet nou vir ons bietjie van jou sitbokke met daai geweer...
Hulle is mos llllaaaaaaannnnngggg skote.
Geniet hom lyk na geweer wat baie werk gaan kry.
Hulle is mos llllaaaaaaannnnngggg skote.
Geniet hom lyk na geweer wat baie werk gaan kry.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Gerhard,
Geluk man. Regte fabrikaat en kaliber!
Geniet hom!
Hein M.
Geluk man. Regte fabrikaat en kaliber!
Geniet hom!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
tafjak
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Harris

Gee sommer jou 308 vir Geno en die 303 vir Majubakettie.
... wat! stof opgaar, jy gaan hulle nooit weer gebruik nie, hulle gaan roes!Harris30-06 wrote: ek kan sien my ander guns gaan bietjie stof opgaar in die kluis...![]()
Gee sommer jou 308 vir Geno en die 303 vir Majubakettie.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Nico.
Ek dink jy moet hom laat uglifiseer weet jy hoe lekker gaan hy dan skiet...
Laat hy loop soos stroop my vriend.
Groetnis
JB
Ek dink jy moet hom laat uglifiseer weet jy hoe lekker gaan hy dan skiet...
Laat hy loop soos stroop my vriend.
Groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Het die naweek n bobbejaan op so 250m geskiet van n krans af op ons buurman se plaas. Hy het side on gestaan toe slaan ek hom op die knoppe!!! hy het so twee gedraai toe gaan le hy in n doring bos!!
daai 243 is potent!!!
JB ek het gedink aan die ugly... sal hom bja like....maar my geldjies is nou kla

JB ek het gedink aan die ugly... sal hom bja like....maar my geldjies is nou kla
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Het gister my .243 Win gekry!!
Nico
Om te ugly is nie baie duur nie jong.Ek skiet nou n kat ini donker haha maar ek dink dies so tussen R600 en R800
Om te ugly is nie baie duur nie jong.Ek skiet nou n kat ini donker haha maar ek dink dies so tussen R600 en R800
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
