Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
kalahari pilot
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Wed May 07, 2014 6:36 pm

Nuwe lid

Post by kalahari pilot »

Goeie dag almal
Ek wil graag sekere vrae en antwoorde hê insake wapens en lyk vir my dis die plek ?
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Nuwe lid

Post by ROBBIE1 »

Welkom kalahari pilot.

Vertel bietjie meer van jouself man, van waar gehasie, watse gunne en en en......

Hiers baie manne met kennis, mens leer daagliks!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe lid

Post by Pvdw »

KP welkom hier. Jy sal sommer lekker vinig antwoorde kry hier,
User avatar
willemakou
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm

Re: Nuwe lid

Post by willemakou »

Welkom! Ek glo jy sal iets van alles hier kry! Vra as jy sukkel! Vertel ons meer van jou asb!
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by jamalley »

Welkom ek hoop jy geniet jou deelname aan die forum
Post Reply