Sal die kombinasie werk?
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Sal die kombinasie werk?
Goeie dag menere,
aan die een kant het ek my 308 Howa met 150gr Barns TTSX, en aan die ander kant het ek die meneertjie.
Sal dit werk? of het jul enige ander voorstel?
W.S
aan die een kant het ek my 308 Howa met 150gr Barns TTSX, en aan die ander kant het ek die meneertjie.
Sal dit werk? of het jul enige ander voorstel?
W.S
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Re: Sal die kombinasie werk?
Vermy net die groot bladbene-hy hou nie op hardloop as hy eers begin!
Gooi kole!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Sal die kombinasie werk?
Neem net mooi fotos na die tyd.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Sal die kombinasie werk?
Stoot daardie kooeltjie deur hom jy moet net genoeg spoed agter hom sit.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sal die kombinasie werk?
Het alreeds so een laat bakkie ry met 150 TSX uit my 30-06. Daar was genoeg penetrasie om op die dwarsste deur te geskiet het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Sal die kombinasie werk?
Al waaroor jy moet stess is wat se biltong resep om te gebruik 
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Sal die kombinasie werk?
Gooi lood, of te wel koper in die geval. As jou skoot plasing reg is gaan die TTSX sy kant bring
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Sal die kombinasie werk?
Dankie julle almal, ek sal kom terug rapporteer.
W.S
W.S
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Sal die kombinasie werk?
Die TTSX expand nie altyd lekker as jy nie iets soos 'n rib of blad been tref nie, dan raak hy amper 'n solid en as jy nie vitals tref nie hol daai groot dier net vergenoeg om te verdwyn. Skiet sy diff onder hom uit met daai TTSX as jy bang is hy sal dit vat en die Eland mooi neersit.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Sal die kombinasie werk?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Sal die kombinasie werk?
Tau,tau wrote:Die TTSX expand nie altyd lekker as jy nie iets soos 'n rib of blad been tref nie, dan raak hy amper 'n solid en as jy nie vitals tref nie hol daai groot dier net vergenoeg om te verdwyn. Skiet sy diff onder hom uit met daai TTSX as jy bang is hy sal dit vat en die Eland mooi neersit.
Het dit nie ook te doen met spoed wat dalk te laag is nie? Die mono koeels hou van bietjie spoed om expnasion aan te help?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Sal die kombinasie werk?
Enige voorstel van die spoed waar teen ek hom moet gooi?FCLoretz wrote:Het dit nie ook te doen met spoed wat dalk te laag is nie? Die mono koeels hou van bietjie spoed om expnasion aan te help?
W.S
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Sal die kombinasie werk?
WS,
Ek dink so 2800fps? behoort mooi te werk, Maar die beste is om vir oom Marius te vra en met QL 'n mooi node te kry.
Ek dink so 2800fps? behoort mooi te werk, Maar die beste is om vir oom Marius te vra en met QL 'n mooi node te kry.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Sal die kombinasie werk?
Maak so - dankie
W.S
W.S
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Sal die kombinasie werk?
Ek skiet hulle teen 2880 fps. Ek dink hulle werk goed en as jy die merk slaan sal die koeel sy deel doel. Ek waarsku net teen skote wat te ver terug is en nie vitals of iets hard slaan nie, dan sal hy soos 'n solid reageer. Onthou die goed is ontwerp met trofee jag in gedagte waar jy die dier se diff onder hom uitskiet. Eland soek net 'n lekker morsige hart/long skoot dan sal hy val hy is nie so taai nie, tensy jy pens skiet of bene of bekke afskiet dan gaan jy plaas kyk.FCLoretz wrote:Tau,tau wrote:Die TTSX expand nie altyd lekker as jy nie iets soos 'n rib of blad been tref nie, dan raak hy amper 'n solid en as jy nie vitals tref nie hol daai groot dier net vergenoeg om te verdwyn. Skiet sy diff onder hom uit met daai TTSX as jy bang is hy sal dit vat en die Eland mooi neersit.
Het dit nie ook te doen met spoed wat dalk te laag is nie? Die mono koeels hou van bietjie spoed om expnasion aan te help?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Sal die kombinasie werk?
So as ek die Koeel teen 2850 f/ps stuur en hy tref op die swart kolletjie, gaan hy lê?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Sal die kombinasie werk?
Ek glo hy sal bakkie ry na daai skoot.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Sal die kombinasie werk?
Daar mis jy net die groot bene en sal 'n RWS TUG koeel hom dood skiet 
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.