Noord Kaap jag
-
neila
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon May 05, 2014 3:10 pm
Noord Kaap jag
Weet iemand van 'n lekker plek om te jag in noord kaap of vrystaat wat redelike pryse het
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Noord Kaap jag
Kontak vir Jakkalsgat op die forum. Hy het geleendheid in Douglas.neila wrote:Weet iemand van 'n lekker plek om te jag in noord kaap of vrystaat wat redelike pryse het
Veiligheid eerste manne!