Nou meer tyd om as lid hier ook besig te raak
- Esonra
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Thu Jun 28, 2012 7:14 am

Goeie dag almal.
Ek het soos julle kan sien in 2012 geregistreer moet vir Hein dankie se dat hy my nie "DELETE" het nie. Dankie Hein ...
Ek het ook nie stil gesit die afgelope tyd nie. Het ook begin jakkalse jag onthou nog toe ek hier geregistreer het was dit omdat ek opsoek was na n jag/skiet stoel. Het een gekry dit is op Jeep op plaas en werk soos n droom. Almal wat daar kom se -- MY MAGGIES DIE OU SIT IN N GEMAKSTOEL EN JAG -- Al wat ek kan se hy werk en werk lekker. Sal n paar fotos ook probeer oplaai as ek die kuns bemeester het.
Ek het ook so in die stilligheid na baie probleme met 12 volt batterye en halogeen ligte begin om te kyk na LED ligte. - Wel nou bou ek LED jag ligte ook. Die dae dat ek swaar 12 volt 102 Amp batterye saam ry is vir altyd verby.
Ek het vir Hein n epos gestuur oor wat mag ek se waar en nie, maar wag nog vir sy antwoord.
Ek het ook nou baie leeswerk om op te vang hier en so ver geniet ek die lekker FORUM. Die afrikaan maak dat ek darm die woordeboek so bietjie minder gebruik.
Dankie Mede jagters.
So terloops ek het die afgelope naweek my eerste Pa en Seun Springbok jag gehou op my plaas. Wat n sukses was dit nie en sal iewers hier dalk vir julle bietjie vertel van al die eerste wat die SEUN(15jr) en SY PA (+- iewers in 40) het ID sal kyk -- beleef het.
Ek is in Durbanville en die plaas in Koekenaap, ek hou van Gewere (19), Messe (Kussingsaloop vol) en nou ook TORCHES (staan die huis vol).
Groete
Esonra

Last edited by Esonra on Tue Apr 29, 2014 6:40 pm, edited 1 time in total.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Noe meer tyd om as lid hier ook besig te raak
Welkom Esonra
Jy moet bietjie meer kom vertel oor die ligte wat jy bou. Hier is manne wat altyd na nuwe beter ligte kyk inkluis myself.
Geniet dit.
Jy moet bietjie meer kom vertel oor die ligte wat jy bou. Hier is manne wat altyd na nuwe beter ligte kyk inkluis myself.
Geniet dit.
- Esonra
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Thu Jun 28, 2012 7:14 am
Re: Nou meer tyd om as lid hier ook besig te raak
Goeie dag almal
Dankie vir die verwelkoming terug.
Ek sal wag tot ek van Hein gehoor het wat ek mag vertel oor die bou van rooi en groen jagligte.
Hoop hy antwoord gou.

Hi Kalahari.
My vrou kom van Aranos nie ver van jou ek ken daai omgewing goed skoonpa was maar stiefpa Eggie Mostert plaas Bengal. Sy n Geiser hulle plaas was Orehana-wes en het die haarkapper salon op Aranos bedryf.
Wereld masr klein het julle baie ongedierte probleme?
Groete
Esonra
My vrou kom van Aranos nie ver van jou ek ken daai omgewing goed skoonpa was maar stiefpa Eggie Mostert plaas Bengal. Sy n Geiser hulle plaas was Orehana-wes en het die haarkapper salon op Aranos bedryf.
Wereld masr klein het julle baie ongedierte probleme?
Groete
Esonra
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nou meer tyd om as lid hier ook besig te raak
Esonra
Ja nee, die wêreld is klein. Ek ken weer oom Eggie se broerskinders, almal Mosters.
Die ongediertes nie so erg by my nie, so dan en wan rooikatte en ratels, jakkalse baie min, miskien een of so in 2 -3 jaar periode.
Doen al my besigheid op Aranos.

- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nou meer tyd om as lid hier ook besig te raak
Hallo Esonra
Welkom terug.
Welkom terug.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Esonra
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Thu Jun 28, 2012 7:14 am
Re: Nou meer tyd om as lid hier ook besig te raak
Dankie Jacquesb
Ek ook goeie nuus van Hein gekry eersdaags sal ek die advertensie op sit van die rooi LED zoom jag ligte wat ek bou.

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nou meer tyd om as lid hier ook besig te raak
Koekenaap sê jy? Ken ook mense daar en het nou nog berugte familie daar......
- Esonra
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Thu Jun 28, 2012 7:14 am
Re: Nou meer tyd om as lid hier ook besig te raak
Goeie naand Chevvy SS
Ja my plaas is in Koekenaap ek die grond 7 jaar terug gekoop
Ja my plaas is in Koekenaap ek die grond 7 jaar terug gekoop
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nou meer tyd om as lid hier ook besig te raak
In watter deel Es? Ons kan per pm meer gesels.
- Esonra
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Thu Jun 28, 2012 7:14 am
Re: Nou meer tyd om as lid hier ook besig te raak
Jy kan my daar kontak dankie