Hi sal graag wil weet wat veroorsaak dat my cz 243 dit is n 1:10 groefdraai ek skiet 85gr hornady interbonds.
Die probleem is hy skiet 2 in een gat en dan een 20mm uit elke keer selfde storie dit is na elke 3 skote dan laat ek hom afkoel is dit dalk dat hy te warm is na die 2de skoot dat hy die derde een uitgooi ? Ek hoor graag...
243 probleem !!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 243 probleem !!!
Kyk of jou loop nie aan die houtwerk raak nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: 243 probleem !!!
Ek het onlangs dieselfde probleem ondergaan, gister aand my loop ge "float " en gaan more middag weer skiet - kom ons kyk wat gebeur.
Groete
Groete
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: 243 probleem !!!
Ek het nognie gekyk nie is cz gewere gefloat
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 243 probleem !!!
Bedding,
Groetnis
Groetnis