'Small rifle primer' vs. 'small pistol primers'?

Post Reply
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

'Small rifle primer' vs. 'small pistol primers'?

Post by Johnnie De Wet »

Hoe verskil hulle?
Kan ek die een met die ander vervang?
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: 'Small rifle primer' vs. 'small pistol primers'?

Post by BRNO (Pierre) »

Interresante vraag. Ek luister ook aangesien ek nou n Hornet oppad het.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: 'Small rifle primer' vs. 'small pistol primers'?

Post by vriell »

Het dit al gebruik omdat ek nie small rifle primers in die hande kon kry nie maar sal dit beslis nie aanbeveel om veiligheids redes nie.Die kwaliteit verskil.Pistol primers is gemaak vir baie lae ladings en word dus materiaal gewys van "swakker" materiaal gemaak in vergelyking met rifle primers wat GEMAAK word om hoër ladings te kan hanteer.Ek skiet redelike ligte ladings in die hornet en kon waarneem dat die primers reeds met die ligte ladings tekens getoon het van onveilige gebruik.Daar was ook nie veel verskil in trajek indien enige op daai stadium nie ( chrony was toe nog nie gebruik nie )Dis maar my ondervinding en menings mag verskil.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: 'Small rifle primer' vs. 'small pistol primers'?

Post by Martin Marais »

Ek gebruik beide small rifle en small pistol primers in my .22 Hornet,en het nog nooit enige probleme ondervind nie. Het op 'n stadium small rifle primers gekoop wat te hard was vir my geweer,baie "misfires" gehad. 'n Wapensmid het toe voorgestel dat ek small pistol primers probeer omrede dit volgens hom sagter is as small rifle primers.
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: 'Small rifle primer' vs. 'small pistol primers'?

Post by Johnnie De Wet »

Dink julle die 'small rifle primer' is ook warmer as die 'small pistol primer'? (Behalwe dat hy meer druk kan hanteer ook meer druk gee.)
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: 'Small rifle primer' vs. 'small pistol primers'?

Post by vriell »

Johnnie De Wet wrote:Dink julle die 'small rifle primer' is ook warmer as die 'small pistol primer'? (Behalwe dat hy meer druk kan hanteer ook meer druk gee.)
Volgens my trajekke tussen die 2 primers was daar bitter min verskil toe ek dit gebruik het so ek dink albei het maar min of meer dieselfde uitwerking gehad...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: 'Small rifle primer' vs. 'small pistol primers'?

Post by Johnnie De Wet »

Dankie Len!
User avatar
AFRICAN LEADWOOD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 297
Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am

Re: 'Small rifle primer' vs. 'small pistol primers'?

Post by AFRICAN LEADWOOD »

Die dimensies is dieselfde wat met LR en LP nie die geval is nie.

My ervaring is dat die dop van die slagdoppie (die "cup") heelwat harder is in die SRP as die SPP. Ek skiet al lankal small rifle primers in een van my 357 Magnum rollies.

Ek verstaan soos ander hier genoem het dat die SPP gewild is met die Hornet. Ek het al gehoor dat dit soms beter akkuraatheid tot gevolg het.
ek het geen persoonlike ervaring in die verband nie.
Post Reply