JARACAL Klere en produkte hier te koop.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Hallo Petrie. Wanneer kan ons weer bestel?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Gaan Woensdag die 2de weer bestellings oop maak tot die 9de April.
Groete
Groete
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Dankie Petrie. Is daar al ietsie nuut op die 'spyskaart'?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Goeie more,
Na oorweging van al die vakansie dae ens. wat in middel April opkom en alles wat daarmee gepaard gaan, gaan ons die bestellings vir die rondte bietjie uitstel - na einde April.
Groete,
Petrie.
Na oorweging van al die vakansie dae ens. wat in middel April opkom en alles wat daarmee gepaard gaan, gaan ons die bestellings vir die rondte bietjie uitstel - na einde April.
Groete,
Petrie.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
So daar is geen manier of van die hoede te koop nie?GreyGhostGear wrote:Goeie more,
Na oorweging van al die vakansie dae ens. wat in middel April opkom en alles wat daarmee gepaard gaan, gaan ons die bestellings vir die rondte bietjie uitstel - na einde April.
Groete,
Petrie.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
ek stuur vir jou 'n PM, dan kyk ons of ons gou plan kan maak.sako 30-06 wrote:So daar is geen manier of van die hoede te koop nie?GreyGhostGear wrote:Goeie more,
Na oorweging van al die vakansie dae ens. wat in middel April opkom en alles wat daarmee gepaard gaan, gaan ons die bestellings vir die rondte bietjie uitstel - na einde April.
Groete,
Petrie.
Groete
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Hi Petrie dis amper die einde van April wil nie weer mis nie kan ons amper bestel ?
Groete
Andre
Groete
Andre
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Hi Andre,Andre CZ wrote:Hi Petrie dis amper die einde van April wil nie weer mis nie kan ons amper bestel ?
Groete
Andre
Ek gaan more middag/aand die bestellings oop maak. Sal 'n "topic" skep.
Groete
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Petrie. My pakkie vandag ontvang. Baie dankie vir die goeie diens.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Groot plesier Andre.andre007 wrote:Petrie. My pakkie vandag ontvang. Baie dankie vir die goeie diens.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Petrie
Het ook my pakkie gister ontvang. Baie dankie.
Ek plak daai stickers natuurlik oral op.
Groete
Dawie
Het ook my pakkie gister ontvang. Baie dankie.
Ek plak daai stickers natuurlik oral op.
Groete
Dawie
-
Jarques86
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Jun 02, 2014 7:14 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Middag,
Wil net uitvind waneur is die volgende rondtes wil bestellings?sal graag iets wil kry.
Wil net uitvind waneur is die volgende rondtes wil bestellings?sal graag iets wil kry.
Groete
Jarques86
_________________
Sak Sarel, pa wil n bok skiet!!!
Husqvarna 8mm Mauser
Jarques86
_________________
Sak Sarel, pa wil n bok skiet!!!
Husqvarna 8mm Mauser
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Ons kan kyk vir einde Junie weer.Jarques86 wrote:Middag,
Wil net uitvind waneur is die volgende rondtes wil bestellings?sal graag iets wil kry.
Groete
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Dankie Petrie Pakkie ontvang lyk baie goed
Groete
Andre
Groete
Andre
- ed_cik
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Mar 20, 2013 8:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Petrie
When can we order some shirts?
Regards
Eddie
When can we order some shirts?
Regards
Eddie
I am a HUNTER and when i'm in the veld i feel alive in my soul!!
"Waidmannsheil"
"Waidmannsheil"
-
Camo
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 18, 2014 6:22 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Petrie
Ek wil ook klere bestel
Groete
Willie
Ek wil ook klere bestel
Groete
Willie
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Hi Eddie en Willie,ed_cik wrote:Petrie
When can we order some shirts?
Regards
Eddie
Ons gaan 25/9 tot 2/10 weer bestellings neem.
Groete,
Petrie.
-
Griffel Fourie
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Petrie - gaan julle by Huntex Kaap wees - indien wel, kan mens dan sommer daar koop? - ek soek geborduurde lapwapens en hemde vir 2 manne en een mannin
.
Johan
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
-
Camo
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 18, 2014 6:22 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Die dag het aangebreek. Waar bestel ons?GreyGhostGear wrote:Hi Eddie en Willie,ed_cik wrote:Petrie
When can we order some shirts?
Regards
Eddie
Ons gaan 25/9 tot 2/10 weer bestellings neem.
Groete,
Petrie.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=35617Camo wrote:Die dag het aangebreek. Waar bestel ons?GreyGhostGear wrote:Hi Eddie en Willie,ed_cik wrote:Petrie
When can we order some shirts?
Regards
Eddie
Ons gaan 25/9 tot 2/10 weer bestellings neem.
Groete,
Petrie.
-
LOOD VIR VLEKKIE
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Thu Aug 06, 2015 2:17 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
dag se waar kan ek die goed sien wat te koop is?
LOOD VIR VLEKKIE
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=35617LOOD VIR VLEKKIE wrote:dag se waar kan ek die goed sien wat te koop is?
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Hi daar,
Ons het gereel om 25/8 tot 31/8 weer 'n rondte bestellings te neem.
Ek sal die 25ste 'n nuwe post plaas met produkte en pryse ens.
Groete,
Petrie.
Ons het gereel om 25/8 tot 31/8 weer 'n rondte bestellings te neem.
Ek sal die 25ste 'n nuwe post plaas met produkte en pryse ens.
Groete,
Petrie.