Rook in die veld
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Rook in die veld
ek hoor by die boog manne dat hulle zebra mis brand in die blinds
nou my vraag is watse sigaret brand is die naaste aan Zebra mis dan kan ons mos in die veld rook dan hoef ek nie meer boxer saam met die gids te rook nie.
het iemand al daai navorsing gedoen?
nou my vraag is watse sigaret brand is die naaste aan Zebra mis dan kan ons mos in die veld rook dan hoef ek nie meer boxer saam met die gids te rook nie.
het iemand al daai navorsing gedoen?
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Rook in die veld
Ek rook die cherry sigare in die hide en as ek stap, ek kan jou se dat sonder n sigaar wat brand stop die vark op so 60m, druk sy neus in die lig en daar gaan hy, met die sigaar wat brand etlike minute later skiet ek n 11" beer op 8y.
Dis vir my goed genoeg rede.
Dis vir my goed genoeg rede.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Rook in die veld
Ek het gesukkel met zebra mis en het toe vir my die goedkoopste sigarette gekoop
wat ek kon kry (dink dit was Prince). As die wind verkeerd waai en ek sien die bokke
ruik my dan het ek van hulle aan gesteek - hulle brand so 13 minute lank.
Ek rook hulle nie - ek steek die filter oor 'n stokkie dat hy in die lug hang en brand.
Ek het redelik baie rooibokke al so tussen die sigaret rook deur geskiet.

-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Rook in die veld
Ek rook ook as ek in n hide sit, en dit het nog nooit ietsnlaat skrik nie, en as ek stap ook. Ek gaan sit wel lekker teen n boom en maak my Gunston of Marlboro klaar en stap dan verder.
As jy beweeg en die bok hoor jou in die hide, dan maak hy g@t skoon, maar rook, nee wat.....
As jy beweeg en die bok hoor jou in die hide, dan maak hy g@t skoon, maar rook, nee wat.....
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Rook in die veld
daar leer ek ook iets.
As hulle my die een gevra het vir die Miljoen rand het ek arm gaan slaap
As hulle my die een gevra het vir die Miljoen rand het ek arm gaan slaap
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Rook in die veld
Ek rook net pyp al vir jare en vang gereeld trek as ek sit moes hom al paar keer vinning neer sit as daar bok of vark verskyn het! Glo nie zebra dr@l gaan die selfde proe as rum@maple nie!? He he!
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Rook in die veld
Julle maak my nou so lus, ek begin sommer weer rook.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Rook in die veld
hencohugo wrote:Julle maak my nou so lus, ek begin sommer weer rook.
en nie die rook in te trek nie...!! En as jy dan geskiet het, het daai sigaret geroep!!
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Rook in die veld
Ek brand enige droee mis wat daar rond lê en dit werk baie goed.
Natuurlik is my pyp ook altyd byderhand.
Natuurlik is my pyp ook altyd byderhand.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
Re: Rook in die veld
Ek rook permanent pyp. Behalwe dat ek altyd windrigting in ag neem, rook ek altyd in die veld as ek jag, en doen nie te sleg nie. Ek dink die diere het meer verstand as ons wetgewers rondom rook
Hennie
.308 CZ 550 Lux
.308 CZ 550 Lux
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Rook in die veld
Julle manne het my nou nuuskierig. Ek het nog nie gehoor van hierdie rook storie nie.
Hoekom werk rook in die veld?
Groete
Henning
Hoekom werk rook in die veld?
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Rook in die veld
Dink rook verbloem jou ruik wild sien die as nie gevaar nie? Ons het baie gekuier en gebraai op die oop plaas in limpopo tien uur. se die oom manne ek gaan nou ligte afsit die koedoes gaan nou kom!? Waragtig so net na tien ellf uur is die ou land vol koedoes as jy die spot light gooi!!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Rook in die veld
Ek trek as ek jag elke dag dieselfde klere aan die rook van die kamp vuur help dis 'n tip wat ek by 'n oom gekry het wat baie gejag het ek trek net 'n skoon onderbroek aan dis erg genoeg dat ek na rook ruik wil nie nog na stink gat ook ruik nie
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Rook in die veld
In my opinion, any sight, smell or noise that is out of place or not "normal" will make an animal more alert. I cannot fathom why a kudu bull would not be alarmed when walking into a whiff of Malboro, or Gunston or whatever somewhere in the middle of the bush. Of course, if you always have the wind in your favour then you can smoke whatever you like as the animal cannot scent you anyway.
On the other hand: A friend of mine owns a farm on which exclusively bowshooting is allowed. For many years he battled to take the annual quota off as the animals coming in to the water/feed seemed to scent the shooter sitting in the hide more often than not. He tried hanging clothing at the hide so that animals could get used to the human scent. He tried painting the hides with this or that chemical to mask the smell. He tried playing music at the hides at night so that the animals would come in during the day. He tried to seal the hide so that it would not allow any scent out. He put in high chimneys into the hide in the hope that the human scent would be carried high up and blow away. Nothing seemed to work and he only used to take off 40-50 animals per year and game capture the rest of the excess. Then he started burning cattle dung all day every day in front of the hide from about 2 weeks before the shooting season and right through the season. In the beginning the animals were skittish to come in to the water but it seemed like the animals eventually got used to there being a smoke scent near the water/feed and it DOES seem to mask the human scent at the same time. Since he started burning the cattle dung he has taken off +- 120 animals per year.
With regard to smoke and braaivleissmoke on your clothes I have heard both theories: 1) that it helps 2) that it does not help because it is an unnatural. My clothes often smell of smoke but I have never noticed that this has given me any advantage. When the wind turns and my scent carries toward the animals they smell me - smoke or no smoke.

Manne maak maar dampie moet net nie p#@p nie na daai red hart en braaivleis dan kom daai koedoes nie in nie! Ha ha!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Rook in die veld
Sou nou gaaf gewees het as ons dje Pet Detective kon inkry om bietjie met die bokkies te gesels ne!
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Rook in die veld
nou dat oor die rook gesels het kan ons nou sekker oor jy en mamma alleen in die blind begin gesels

CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Rook in die veld
375fanatic wrote:nou dat oor die rook gesels het kan ons nou sekker oor jy en mamma alleen in die blind begin gesels![]()
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Rook in die veld
Dis nou net daar waar jy daai groot koedoe bul mis!?ROBBIE1 wrote:375fanatic wrote:nou dat oor die rook gesels het kan ons nou sekker oor jy en mamma alleen in die blind begin gesels![]()
Nou praat jy!