Hallo Almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Theunis
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Apr 20, 2014 1:06 pm

Hallo Almal

Post by Theunis »

Hallo

Dankie dat ek deel kan wees van die Jaracal gemeenskap!!!

My naam is Theunis du Toit en ek is van BLoem.

Ek besit tans 'n Musgrave Lytellton 308, wag vir my lisensie vir my 25-06 en is in die proses om aansoek te doen vir 'n 22 Hornet.

Groete
Theunis
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Hallo Almal

Post by Heinz Petersen »

Dagsê Theunis.

Baie welkom en hoop jy kan baie hier leer en weer jou kennis met ons deel.
Skiet groete.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hallo Almal

Post by Pvdw »

Welkom welkom. Geniet dit hier. Julle manne van Bloem raak nou baie heir.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Hallo Almal

Post by Jacquesb »

Hi Theunis.
Welkom, geniet die forum.
Groetnis
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Post Reply