375 Ruger Howa
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
375 Ruger Howa
Naand manne. Ek wil gou iets by julle hoor. Ons het die naweek met die 375 weer bietjie gaan skiet net so voor ons gan jag. Die groep op 100m het mekaar gesny baie happy met die resultate. Maar ek is bietjie bekommerd. Ons het so 6 skote geskiet. Die slot maak moeilik toe en oop. Ek sien nie druk tekens op die doppe nie. Dis hornday rak ammo 300gr. Die eerste keer wat ons geskiet het was met 270gr en het nie die proebleem gehaad nie. Ek maak nog bymekaar om te laai. So het ma ammo gekoop. Ek het n foto geneem van 1 wan die rontes dit lyk vir my asof die punt in die land in druk. Dan lyk dit oom asof daar yster skaafsels op die slaot is. Gan die gewer na n geweer smit vat die week om ma te kyk. Sal die fotos proebeer laai
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: 375 Ruger Howa
Kry nie nou fotos gelaai nie. Sal weer more proebeer
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: 375 Ruger Howa
Meet en laat weet wat die tpl is. Is daar druk bewys op die slagdoppie? Het die patrone in die son gelê warr dit warm kon word en swel?
Ek het die Impala 220gr Bosvelder gaan skiwt. Ek weet nou wat ek in my gewere gaan laai.
Ek het die Impala 220gr Bosvelder gaan skiwt. Ek weet nou wat ek in my gewere gaan laai.
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: 375 Ruger Howa
Hi grumpy. Ja da is tekuns van druk. Ek kan die ejector knoppie (weet nie wat mens dit noem) agter op die dop sien. Ma dis dit. Primers lyk nog reg. Ek hou die petrone in n koeler langs my in due skadu. So nee was nie in die son nie. Ek sal tpl meet en stuur. Wat my pla dis rak ammo. Die geweer is nuut. Ek het n petroon met n rooi koukie ingekluur en jy sien duideluk hoe dit af geakuur woer op die punt. Sukkel net met die fotos. Ek het ook gesien dat hul reken op die boks die fps is hier by 2660 vir n 300gr punt is dit nie bietjie rof nie
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 375 Ruger Howa
2660 fps is vrek warm vir 300 gr maar die fabrieks ammo hardloop lyk my maar so bietjie warm. Stefan7x64 kry 2600 met n 20 duim loop! Ook fabrieksammo gwees as ek reg onthou.
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: 375 Ruger Howa
Hi louis ek dink ook dis bietjie warm daai. Ek sal ma die punte trek en ma net laai. Ga die naweek bietjie lading begin
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 Ruger Howa
Quinna
Hornady maak gebruik van spesiale poeier wat nie beskikbaar is aan herlaaiers om by hierdie snelhede uit te kom binne maksimum drukvlakke. So die lading is nie te warm nie. Die probleem is jou freebore van jou kamer is te kort vir die spesifieke koeel wat eintlik snaaks is. Die koeel word gejam in die lande in wat jou drukvlakke aansienlik laat styg en dus die druktekens wat jy waarneem.
Kyk of jy nie die 300 greiners verkoop of geruil kan kry vir die 270 greiners wat mooi gewerk het nie. Of koop doppe en herlaai maar vir die geweer.
Groetnis
Wouter

Hi Wouter. Dis wat ek gedink het. Ek gan die naweek laai en kyk wat hy maak. Dankie almal
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: 375 Ruger Howa
wat van as jy hulle bietjie dieper seat 
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: 375 Ruger Howa
Weet nie op dit n goeie idee is nie daai doppe word mos gekrimp kan dit nie 11.1.11 maak nie
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: 375 Ruger Howa
Kan die winkel patroon lengte nie aangepas word deur dit effens in te druk om vry van die "lands" te wees nie.Ek is seker dat die drukvlakke groter sal wees met die koeels in die "lands" as om dit effens in te druk sodat die koeels vry van die lande kan wees indien dit moontlik is sonder om kompres lading te veroorsaak.Wouter Roets wrote:Quinna
Hornady maak gebruik van spesiale poeier wat nie beskikbaar is aan herlaaiers om by hierdie snelhede uit te kom binne maksimum drukvlakke. So die lading is nie te warm nie. Die probleem is jou freebore van jou kamer is te kort vir die spesifieke koeel wat eintlik snaaks is. Die koeel word gejam in die lande in wat jou drukvlakke aansienlik laat styg en dus die druktekens wat jy waarneem.
Kyk of jy nie die 300 greiners verkoop of geruil kan kry vir die 270 greiners wat mooi gewerk het nie. Of koop doppe en herlaai maar vir die geweer.
Groetnis
Wouter
Vra maar net.Natuurlik as die patrone gekrimp is sal dit seker nie moontlik wees tensy die koeel getrek word en weer deur die proses gaan om te seed nie.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 Ruger Howa
Hallo Len
Die meeste fabrieks amminusie het n factory crimp wat op hulle toegepas is. Een van die redes hoekom hulle in n wye verskeidenheid wapens goed groepeer ongeag die sprong van die koeel. n Mens kan die koeels trek en dieper seat in sommiges. n Mens sal moet kyk waste krimp daar toegepas was met die spesifieke rondte. Ek verbeel my dat Hornady gebruik maak van n krimp baie soos die van Lee se Factory Crimp en met hom gaan jy sukkel.
Ek is ook nie seker wat se dryfmiddel Hornady gebruik nie. Die rede hoekom ek dit noem is dat sommge produseerders van n gel gebruik maak met hierdie rondtes wat heelwat meer spoed lewer as die normale rondtes teen lae drukvlakke sowel as temperature. Die gel is moeilik om terug te kry in die dop. Sal seker nie seer maak om een rondte te probeer trek en te kyk wat aangaan nie.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 375 Ruger Howa
Ek het met my stywer 303 kamer gevind dat Winchester 180gr patrone te lank was. Het hulle korter geseat en sonder probleme afgevuur.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 375 Ruger Howa
Kan n collet puller nie werk nie? Trek die koeel so 4mm uit en seat hom weer dieper. Sodoende kom die dryfmidel nie uit die dop uit nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: 375 Ruger Howa
Interessante inligting...soos jy be-aam mens kan maar net probeer en glo nie mens sal skade doen om te probeer nie.Wouter Roets wrote:Hallo Len
Die meeste fabrieks amminusie het n factory crimp wat op hulle toegepas is. Een van die redes hoekom hulle in n wye verskeidenheid wapens goed groepeer ongeag die sprong van die koeel. n Mens kan die koeels trek en dieper seat in sommiges. n Mens sal moet kyk waste krimp daar toegepas was met die spesifieke rondte. Ek verbeel my dat Hornady gebruik maak van n krimp baie soos die van Lee se Factory Crimp en met hom gaan jy sukkel.
Ek is ook nie seker wat se dryfmiddel Hornady gebruik nie. Die rede hoekom ek dit noem is dat sommge produseerders van n gel gebruik maak met hierdie rondtes wat heelwat meer spoed lewer as die normale rondtes teen lae drukvlakke sowel as temperature. Die gel is moeilik om terug te kry in die dop. Sal seker nie seer maak om een rondte te probeer trek en te kyk wat aangaan nie.
Groetnis
Wouter
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: 375 Ruger Howa
Hi manne. Net so bietjie terugvoer. Het die punte dieper geseat na so .5mm va die lands af. Druk tekens is weg. Die groepe het so effens oop gemaak ma vir jag is dit nog 100. Kan mie wag om te begin laai nie. Dankie vir almal se hul en info. Geseende paasnaweek.
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: 375 Ruger Howa
Hello manne. So bietjie terug voer. Het die punte dieper geseat so .5 van die lands af. Druk proebleem is weg dankie vir al die hulp