Dag se almal.
Kan die manne wat ondervinding het my dalk uithelp met die gemiddelde karkas gewig van n kameelperd. El oorweeg dit om 1 te skiet, maar sal graag net die sommetjie wil maak oor hoeveel hy gaan weeg saam met die ander wild wat geskiet gaan word.
Baie dankie.
Taylor
Kameelperd Bul Gewig?
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Kameelperd Bul Gewig?
Taylor
Loer maar hier op die forum
Marius Botha het verlede jaar n mooi groot bul geskiet en so in die orde van 800kg uitgeslag as ek reg onthou
Ek dink dit kan baie wissel seker 600kg - 800kg sou ek dink
Loer maar hier op die forum
Marius Botha het verlede jaar n mooi groot bul geskiet en so in die orde van 800kg uitgeslag as ek reg onthou
Ek dink dit kan baie wissel seker 600kg - 800kg sou ek dink
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kameelperd Bul Gewig?
Ek het syfer van 330-770kg karkas opgespoor. Dit is dan sekerlik vir koei en bul. Hilux01 se skatting van 600-800kg is 'n goeie gemiddeld om mee te werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Kameelperd Bul Gewig?
Ek het nog net een geskiet en hy was net oor 800kg.
Groete
Groete
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Kameelperd Bul Gewig?
Al wat ek weet dis m%&rse klomp vleis
jy het minste 4 of 5 manne nodig wat weet van slag en baie bier!

- Taylor
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm
Re: Kameelperd Bul Gewig?
Dag se almal.
Ek het so bietjie gaan lees, en as ek moet se, is 800kg `n goeiegem. vir n ouer bul. ek sien hul praat maklik van 1000kg+ karkas ook.
Maar ek glo 1000kg is baie, en nie elke dag se bul nie.
Ek het so bietjie gaan lees, en as ek moet se, is 800kg `n goeiegem. vir n ouer bul. ek sien hul praat maklik van 1000kg+ karkas ook.
Maar ek glo 1000kg is baie, en nie elke dag se bul nie.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Kameelperd Bul Gewig?
Manne 1000kg het ek nog nooit gesien nie!
Sondag een in gekry van 437kg, swaarste nog was 810kg.
Sondag een in gekry van 437kg, swaarste nog was 810kg.
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Kameelperd Bul Gewig?
Jy kan werk op so 600kg na 800kg
Ons het laas jaar een geskiet van 870kg
Let wel: maak seker die plek waar jy gaan jag het n ordentlike slag span.
Skiet voor 12:00 anders gaan dit n lang dag wees
Ons het laas jaar een geskiet van 870kg
Let wel: maak seker die plek waar jy gaan jag het n ordentlike slag span.
Skiet voor 12:00 anders gaan dit n lang dag wees
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Kameelperd Bul Gewig?
Wat doen mens met sy vleis? Nog nooit geproe of geskiet nie. Wat van die stink Bulle?