Loop gesoek!!!

Post Reply
schalla
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Jan 16, 2013 5:45 pm

Loop gesoek!!!

Post by schalla »

More manne ek is dringend opsoek na n 6mm loop met n1-12 twist ek het al gesoek en gesoek maar kan nerens reg kom nie kan een van julle dalk help groot asb.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Loop gesoek!!!

Post by douw »

google: MH Arms
immelmanw

Re: Loop gesoek!!!

Post by immelmanw »

Gee n paar dae, lope is amper hier.
schalla
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Jan 16, 2013 5:45 pm

Re: Loop gesoek!!!

Post by schalla »

Weet jy dalk watse lope julle in kry ek sal n krieger of brouhton loop wil opsit.
Rath1976
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm

Re: Loop gesoek!!!

Post by Rath1976 »

schalla wrote:Weet jy dalk watse lope julle in kry ek sal n krieger of brouhton loop wil opsit.

Ja, stel ook belang om te sien watter lope,twist ens wat julle in kry. Soek vir my .308.
immelmanw

Re: Loop gesoek!!!

Post by immelmanw »

Vir nou is dit Walther Match lope, toe ons nou by IWA was, al die fancy Duitse presisie geweerbouers gebruiknet Walther. Ek verneem ook dat Werner Brits (SA FTR Kampioen) nou met n Walther Match skiet.

Dan kry ons ook twee tot drie weke die Broughton lope (dit is confirmed op n boot) en ook Brux.

LIKE ons Facebook page, of registreer op ons website, soos die voorraad inkom gaan ek dit post.

Groete
Rath1976
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm

Re: Loop gesoek!!!

Post by Rath1976 »

Dankie
schalla
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Jan 16, 2013 5:45 pm

Re: Loop gesoek!!!

Post by schalla »

Jis baie dankie mater weet jy dalk wat die walther lope gaan prys?
immelmanw

Re: Loop gesoek!!!

Post by immelmanw »

schalla wrote:Jis baie dankie mater weet jy dalk wat die walther lope gaan prys?
WALTHER MATCH SS R6000
SPORTER CM R3500

Daar is handelaars wat vir die Sporter CM R7000 vra, dan praat ek nie eers van die pryse wat manne vir sekere ander "brands" vra nie. Ons probeer die produkte so bekostigbaar moontlik maak!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Loop gesoek!!!

Post by Armand Steenkamp »

Willem. Ek ken gladnie die SporterCM loop nie? Hoe is hulle in vergelyking met die groter name?

Groetnis
Last edited by Armand Steenkamp on Tue Apr 08, 2014 3:59 pm, edited 1 time in total.
Rath1976
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm

Re: Loop gesoek!!!

Post by Rath1976 »

Willem gaan al 3 julle takkegestock wees met die Walther lope . Dis baie goeie pryse. Watse twist en lengtes kom die Walther's in. Soek een vir my FT-R geweer.

Groete
schalla
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Jan 16, 2013 5:45 pm

Re: Loop gesoek!!!

Post by schalla »

Baie dankie willem vir jou moeite en dan net nog iets weet jy dalk watse lengtes en twist vir die 6mm ek praat nou van die match ss.
Vlooi1996
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Dec 23, 2013 2:55 pm

Re: Loop gesoek!!!

Post by Vlooi1996 »

6mm lope is skaaaaars deesdae
[glow]HUNTiNG....... If not, why not?[/glow]
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Loop gesoek!!!

Post by JPS »

Willem, al enige nuus op die lope?

Mooiloop
JP
immelmanw

Re: Loop gesoek!!!

Post by immelmanw »

Yes, sorry manne,

Was in JHb en toe Mapumalanga. Nou weer in STB.

Walther het ons net twee tipes bestel
SUPER MATCH STAINLESS STEEL (as good as it gets) R6000
Sporter Cm (CM staan vir Chrome Molly) dus kan jy dit blou. Die SS moet n mens Gunkoate of Cerakoate.

Die Walther CM is in dieselfde klas as die "gewone" Pacnor lope wat die manne so push / adverteer. Prys R3500.00 Julle weet wat die manne vir die Pacnor lope vra.......

Die SUPER MATCH het ons net in twee profiele bestel, LIGHT PALMA en HEAVY PALMA Die light Palma is 19mm op die kroon en die HEAVY PALMA 22.86 op die kroon. Almal is 32" lengte, jy kan dus finish waar jy lus en lekker voel.

Wat beskikbaarheid aangaan, dis n ander storie, ons gaan nou eers die honderde manne wat op backorder vir Broughton, Krieger is kontak en vra of hulle Walther SM soek, dit wat oorbly gaan in die mark in.

Groete
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Loop gesoek!!!

Post by Armand Steenkamp »

Dankie Willem, die liggie het eers bietjie laater vir my aangegaan dat CM vir chrome molly staan!

Groetnis
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Loop gesoek!!!

Post by JTM »

Hoe werk dit om 'n loop te koop. Betaal jy net en vat dit oor die toonbank?
Jannie Welman
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Loop gesoek!!!

Post by JPS »

JTM wrote:Hoe werk dit om 'n loop te koop. Betaal jy net en vat dit oor die toonbank?

Negatief,

Net 'n gerigistreerde Wapensmid kan die loop daar vat. Tensy jy klaar lisensie vir die loop het dan kaan jy hom ook neem. Vir bv, lisensie om 2lope op een aksie te he.

As jy jou loop wil vervang moet jy eers aansoek doem om dit te vervang, waneer die aansoek om te vervang goedgekeur is (net brief en stelsels opgedateer) dan kan jou Wapensmid met die werk om die loop te vervang begin.

Na die werk klaar is gaan hy SABS toe vir Proof en dan met die Proof en Wapensmid veslag gaan dit weer CFR toe om die nuwe lisensie uit te ryk.

Hierdie hierbo net kortliks die procedure.

Willem Dankie vir die Terugvoer.

Groete
JP
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Loop gesoek!!!

Post by JTM »

Baie Dankie! Sien dis hoekom mens die slim manne vra.
Jannie Welman
Post Reply