Skootplasing!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Skootplasing!
Vir die jong en nuwe jagter!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Skootplasing!
Nog
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Skootplasing!
Duplikaat!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Skootplasing!
Dankie manne,
Het julle dalk een van 'n blesbok. My seun en dogter gaan hierdie jaar saam jag en hulle sal 'n rooibok of blesbok mag skiet elk. Ek wil die skootplasing en die 'vitals' mooi by hulle inprent. Ek het 'n blesbok en rooibok teikens, vir daardie voorbereiding.
Groete,
JHN

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skootplasing!
mariusr wrote:Vir die jong en nuwe jagter!
Ek weet nie of 'n buffel en kameelperd geskik is vir jong- en nuwe jagters nie.
Hier is paar:

Goed, beter, 6millimeter!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Skootplasing!
Geno gee die jong en nuwe jagter ook nou kans op die drie grotes! Moes eintlik by gese het maar "ervare jagter"!
Groete
Groete
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Skootplasing!
Dankie Geno
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skootplasing!
Wil saamstem - daardie is nou "grênd fouties". Hulle afgelaai en gebêre vir junior opleiding.Johan Nel wrote:Dankie Geno
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Skootplasing!
Hier is een van 'n blesbok. Nie foto nie, maar kan dalk help.Johan Nel wrote:Dankie manne,
Het julle dalk een van 'n blesbok. My seun en dogter gaan hierdie jaar saam jag en hulle sal 'n rooibok of blesbok mag skiet elk. Ek wil die skootplasing en die 'vitals' mooi by hulle inprent. Ek het 'n blesbok en rooibok teikens, vir daardie voorbereiding.
Groete,
JHN
Groete
Danie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Skootplasing!
Ag manne so vlak voor die jagseisoen Kom ons wys weer waar jy die bok sal skiet. Help die nuwe manne en leer die oues iets nuut.
EK sal begin met hierdie Swartgesig Meerbokke
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Rooibok1_zps83e4e100.jpg
EK sal begin met hierdie Swartgesig Meerbokke
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Rooibok1_zps83e4e100.jpg
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Skootplasing!
Rooibok kan jy maar hoog skiet! Net daar waar lig na donker verander agter die blad! 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Skootplasing!
Ek het nooit regtig besef n rooibok se hart sit so ver voor nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Skootplasing!
Ek glo hy sit verder terug.Capt. Oblivious wrote:Ek het nooit regtig besef n rooibok se hart sit so ver voor nie
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Skootplasing!
Dink daai foto is so bietjie te veel na voor?Capt. Oblivious wrote:Ek het nooit regtig besef n rooibok se hart sit so ver voor nie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Skootplasing!
Ok dan maak dit bq meer sin
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Skootplasing!
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/rooiboooook_zps000edc1e.jpg
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Skootplasing!
Met boogskiet het ek geleer op met die voor been en 'n derde van die lyf van onder af as hulle mooi plank dwars staan. As die dier bietjie dwars staan mik tussen die voor bene deur en nog steeds 'n derde van onder af.
Hierdie posisie skiet jy die slagare bo die hart af en tref die onder punte van die longe.
Indien jy bietjie hoog mik skiet jy deur die longe en bietjie laag is dit deur die hart.
Hierdie posisie skiet jy die slagare bo die hart af en tref die onder punte van die longe.
Indien jy bietjie hoog mik skiet jy deur die longe en bietjie laag is dit deur die hart.